MARKtoe! Augustus 2014 Uitgawe 8 | Page 10

www.nhsa.co.za www.newholland.com Stroop suksesvol Die CX5090, klas 5 konvensionele stroper met sy 190kW enjin is net die stroper vir die klein boer. Die CR8070 is ‘n klas 8 stroper met 286kW en die CR9080 ‘n klas 9 wat 360kW lewer. Doeltreffende kragverbruik van hierdie enjins lei tot laer brandstofverbruik en besparing van kostes. CR Rotorstropers met sy unieke dubbelrotorkonsep bied deurgaans minder graanbrekasie en voortreflike graangehalte as gevolg van die egalige, onbelemmerde materiaalvloei en ligte vryfaksie. Toegewyde opleiding en bystand op presisieboerdery, sagteware is ingesluit. Kontak jou naaste New Holland handelaar of skakel Roelf Stofberg 082 459 6846 Tindrum 12/131R JOU SUKSES - ONS SPESIALITEIT