MARKtoe! APRIL 2018 | Page 34

Ons is terug in die Wes-Kaap. Kynoch is terug in die Wes-Kaap en ons is hier om te bly. Kynoch bied ’n volledige reeks korrel- en spesialiteitskunsmisprodukte. Ons pasgemaakte produkte stel jou in staat om kunsmis volgens die behoeftes en groeistadiums van jou gewasse toe te dien sodat hulle kry wat hulle nodig het wanneer hulle dit die nodigste het. Voeg daarby ons uitstekende diens en landboukundige ondersteuning en jou kop is deur. Die Kynoch-span sien daarna uit om ons voedselprodusente in die Wes-Kaap met raad en daad by te staan en om sodoende ’n verskil op die plaas te maak. Kynoch – verbeterde doeltreffendheid deur innovasie. Farmisco (Edms) Bpk. h/a Kynoch Fertilizer Reg. No: 2009/0092541/07 011 317 2000 | [email protected] www.kynoch.co.za