MARKtoe! APRIL 2018 | Page 27

6. 3. 4. 5. 1. 2. Die ruim pakstoor waar die winkel se voorraad gestoor word en vanwaar klante se grootmaat-aankope direk gelaai kan word. 3. Verpakkingsmateriaal vir tafeldruif-uitvoere is die hoof-produk hier en alles van kartonbokse tot etikette kan hier gekoop word. 4. Die groot, nuwe stoorruimte is deel van die uit- breidings aan die winkel; die uitleg is ook baie verbeter. 5. Die vriendelike pakstoor-span is altyd gereed om van hulp te wees. Die tak se span is wyd en syd bekend vir hul vriendelike diens en goeie kennis van hul produkte. 6. Die tak spog met ’n goed beligte, oop voorkoms en rakke is uitgelê vir inkopiegerief.