Land n Sand Sep / Oct 2013 | Page 65

dit gerookte e – dit was slaai saam n pragtig met t. . As jy ’n is, kry die jou bulimiese rligte roulade. m van verder en Riebeeck r: ’n pragtige maak van ossels, alikruk, p en draad; die muur met blommetjies, die kroeg om praat. Lekker e waar vier eintjies kan sit. e dun tafeltjies egstoele waar skrales kan sit. upa saamkom, r sit. Dit was ’n gaand en daar Pringlebaaiers e genuttig het. milie vriendelik – ’n baie goeie teken van ’n restaurant wat kan stil raak in die grys maande. Pryse is redelik. Die twee voorgeregte, twee hoofgeregte, twee heerlike bottels Merlot was R350 minus die fooitjie. Saterdagoggend het ek teruggekom om na die mark by die restaurant te kyk. ‘Artisanal’ sjokolade, Morriss se Zanzibar pizzas, oorverwarmers en nog meer; groente en vrugte is te koop (ek glo nie alles is organies nie; dalk kan van die plaaslike mense ietsie in die tuin groei? Bobbejane kan mens mos uithou met ’n stewige hok. ’n Boer maak mos inderdaad ’n plan. Dis vir my wonderlik dat die familiebesigheid met die gemeenskap vorentoe beweeg. Ons moet mekaar ondersteun en saam aan die lekkerte smul. Miems, Pringlebaai Central Straat 366, Pringlebaai, Wes-Kaap Telefoon: 028 273 8764