Land n Sand Sep / Oct 2013 | Page 27

http://www.theshuntinshed.co.za/ Foon of faks:    028 284 9443 / 072 867 9555 epos:   [email protected] GPS 34°14`19``S 19°11`49``E As jy hunker na Italiaanse pizzas, dan gaan jy jouself vasloop, want die kreatiewe kombinasie van mozzarella, spek, bloukaas en ingelegte waatlemoenstukkies, is nie vir almal nie. Die wenner was die mayo kropslaai kersietamatie pizza – werklik ietsie anders. nie. Die restaurant bestaan uit kombuis, pizza oond, kroeg, sitkamerarea, verhogie, ritse banke met kussinkies wat lyk of hulle van die trein afkom– daai dae was dit seker leer, maar hulle is oorgemaak met groen viniel. Kondukteur lampies hang omtrent bokant elke Die wyn, soos die varke, is van die Botrivier area tafel vir lig in die nag.  – Barton, Beaumont, Boutros, Gabriëlskloof en Wildekrans. Huiswyn per glas is R18. Behalwe die spyskaart items, is daar ’n swart Die eienaars, die Myburghs, is ook kranige bord met die vier nuwe pizzas. Waarvan ek kitaarspelers en sangers, so saam met jou ete baie hou is die opsie om vier kleintjies te kry vir kry jy ook vermaak. Ons groepie het dit gemis, R65. Dan kry jy ’n goeie idee van die nuwigeite. maar daar sal defnitief ’n volgende keer wees. Goed vir die van ons wat moeilik besluit en vir Rokers, julle hoef nie buitentoe te gaan die van ons wat na verskeidenheid in die lewe nie. Waar is Bill Hicks (gaan na YOUTUBE smag. en soek Bill Hicks on smoking)? As jy ’n humorlose nie-roker is, maklik geskok word, Ek sou wel voorstel as julle ‘n draai wil maak, moet jy nie kyk nie. Die man moes president doen dit op ’n Sondagmiddag wanneer gewees het maar het ongelukkig beswyk aan hulle die Sondag braaistuk het. Daar is ook pankreatiese kanker. Nie-rokers, die area is lewendige vermaak. Dit klink heerlik en hulle half binne, onder seil, so dit sal julle nie pla sê jy moet boek.