Land n Sand Sep / Oct 2013 | Page 25

Shuntin’ Shed Maak ‘n Draai op Sondae Deur - Tania Bester Saterdagmiddag ... ’n groue nat dag. Ons besluit ons het warmte en lekker kos nodig. Die reën piets die kar terwyl ons deur Kleinmond ry vanuit ons geliefde windhond Pringlebaai. Ons vat die pad Botrivier toe, na The Shuntin Shed by die Botrivier stasie en kom na half een daar aan.