kykNET Uitgawe 4 - 2016 | Page 46

Cato Bekker MY GUNSTELINGE Sy is nie net een van die dinamiese aanbieders van JAM! nie, maar werk ook hard agter die skerms om onderhoude met van die grootste name in Afrikaanse musiek te kry. Cato Bekker vertel meer oor haar gunstelingdinge in die lewe. 3 gunstelingeetplekke •D  uchess of Wisbeach in Seepunt, Kaapstad •E  l Burro in Groenpunt, Kaapstad • Manna in Tuine, Kaapstad 5 gunstelingboeke •P  ride and Prejudice deur Jane Austin •R  evolting Rhymes deur Roald Dahl •A  Brief History of Almost Everything deur Bill Bryson • Bossypants deur Tina Fey • Al sewe die Harry Potter-boeke deur J.K. Rowling 5 gunstelingflieks • Notting Hill • A Few Good Men • Zootopia • As Good As It Gets • Singing in the Rain 3 gunstelingreisbestemmings 48 • Ek het as kind ’n tyd lank in Nederland gewoon en dis vir my verskriklik lekker om op ’n fiets deur Amsterdam te ry. As die weer lekker is, geniet ek dit om in die Vondelpark te stop en ’n roomys te eet. • Pitigliano is ’n dorpie suid van Florence, Italië, wat op die rand van ’n krans gebou is. kykNET | UITGAWE 4 | 2016