Johannes
‘Ek waardeer die klein
dingetjies in die lewe.’
Johannes (27) is ’n wyn-envrugteboer van Robertson in
die Wes-Kaap. Hy het groot
planne en is op soek na ’n vrou
wat die uitdagings van boer
dery begryp en ondersteun.
Wat het jou laat besluit om
in te skryf?
Ek het gedink dit sal ’n lekker
ervaring wees – met die
moontlike vooruitsig van
’n vrou in my lewe.
Wat was jou reaksie toe jy
hoor jy is een van die top 5?
Ek was uit die veld geslaan en
Arno
Rob
het dadelik begin stres oor die
hele televisieding.
En jou reaksie toe jy die
inskrywings sien?
Ek was beïndruk om te sien
soveel dames het ingeskryf.
Wat was die belangrikste:
die foto, die brief of die
geskenke?
Die foto en brief was vir my
belangrik. Ek wil dink my vrou
is mooi en intelligent. Die
geskenke beteken niks nie.
Wat was tot dusver die
moeilikste?
Om jouself te wees. Ek is nie
’n akteur nie.
Wat het jy tot dusver die
meeste geniet?
Die mense wat ek ontmoet het,
en die braai op die plaas.
Is jy al spyt jy het ingeskryf?
Nee. Dit help nie om in die
verlede vas te haak nie.
Wat is jou idee van
’n romantiese aand?
Dit gaan oor die oomblik
waarin jy jou bevind. Dit is nie
iets wat gereël kan word nie, al
probeer ’n mens hóé hard.
Watter vrou is vir jou
die ideale voorbeeld van
’n vrou, en hoekom?
Ek dink die ideale vrou is
’n kombinasie van my ma en
my drie sussies. Elkeen van
hulle het die eienskappe wat
enige man gelukkig sal maak.
‘My deursettingsvermoë en lojaliteit is van
my beste eienskappe.’
Wat was jou reaksie toe jy
hoor jy is een van die top 5?
Ek het ’n stresspier hier in my
keel ontdek waarvan ek nooit
Arno is ’n 26-jarige boer van
geweet het nie.
Newcastle. Hy is op soek na
En jou reaksie toe jy die
’n opregte vrou wat daarvan
inskrywings sien?
hou om sosiaal te verkeer. Hy
In my wildste drome het ek nie
erken hy is nie baie netjies nie
gedink daar sal so baie briewe
en sê hy sukkel om soggens uit wees nie – ook nie dat hulle
die bed te kom.
soveel moeite sou doen nie.
Wat was die belangrikste:
Wat het jou laat besluit om
die foto, die brief of die
in te skryf?
geskenke?
Dit het eers as ’n grap by
Die foto was vir seker vir my
’n braai begin, maar die idee het die belangrikste, maar die brief
begin groei en ek het besluit ek moes bevestig wat ek gevoel
het niks om te verloor nie. Wie het toe ek die foto sien.
weet, dalk loop ek my vrou in
Wat was tot dusver die
die proses raak...
moeilikste?
Ek dink die eerste dag in die
Kaap toe ons die tien meisies
ontmoet het!
‘Ek is vasbeslote
wanneer dit nodig is.’
Om saam te kuier met al die
verskillende karakters.
Wat was jou reaksie toe jy
hoor jy is een van die top 5?
Ek was verras.
Rob is ’n 39-jarige melkboer van En jou reaksie toe jy die
Knysna en op soek na iemand
inskrywings sien?
met hope positiewe energie
Ewe verras!
en ’n goeie sin vir humor. Hy
Wat was die belangrikste:
het vyf jaar in Johannesburg
die foto, die brief of die
gewoon en is nog mal oor die
geskenke?
atmosfeer van ’n stad. Rob is
Ek het my besluit geneem op
’n groot sportliefhebber wat
grond van ’n kombinasie van
’n fiets- en landlooproete op die die brief en foto.
plaas uitgelê het.
Wat was tot dusver die
moeilikste?
Wat het jou laat besluit om in Die feit dat hulle die heeltyd
te skryf?
onderhoude met jou voer.
Gaste op die plaas het my oorWat het jy tot dusver die
reed om in te skryf.
meeste geniet?
Wat het jy tot dusver die
meeste geniet?
Die week op die plaas – dis my
plek, my comfort zone, en hulle
het almal so goed ingepas.
Is jy al spyt jy het ingeskryf?
Glad nie. Ek het baie van
myself geleer.
Wat is jou idee van ’n romantiese aand?
’n Aand voor die kaggel met
’n lekker wyntjie.
Watter vrou is vir jou die
ideale voorbeeld van ’n vrou,
en hoekom?
Ek moet nog ’n bietjie dink oor
hierdie een...
Is jy al spyt jy het ingeskryf?
So een of twee keer, maar oor
die algemeen nie.
Wat is jou idee van
’n romantiese aand?
Enige mooi plek saam met
iemand spesiaals.
Watter vrou is vir jou
die ideale voorbeeld van
’n vrou, en hoekom?
Ek dink nie daar is so iets
soos ’n ideale maat nie. Dit
is net iemand vir wie jy respek
het. Iemand wat jy vir hulle
goeie én slegte eienskappe
kan waardeer.
Boer Soek ‘n Vrou Donderdae om 20:30 op kykNET, DStv-kanaal 144
2016 | UITGAWE 4 | kykNET
19