kykNET Mei 2017 | Page 8

Sorina Erasmus was ’ n aanbieder by die glansaand .

AL DIE WENNERS

ALBUM VAN DIE JAAR My Hart Bly in ’ n Taal – Refentse
VROULIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR Franja du Plessis
BESTE LIEDJIE VAN DIE JAAR “ Die Wêreld Binne My ” – Joshua na die Reën ( Joshua na die Reën / Jacques de Villiers )
Refentse is vanjaar se groot wenner en is met vier toekennings huis toe – album van die jaar , manlike kunstenaar van die jaar , digitale album van die jaar en beste verkoper van die jaar .
Maria Viviers en Herman Kleinhans van die groep Twee spog met die toekenning wat hulle as die publiek se gunsteling-duo of -groep gewen het .
MANLIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR Refentse
GROEP VAN DIE JAAR Adam
PUBLIEK SE GUNSTELING-
MANLIKE KUNSTENAAR Juan Boucher
PUBLIEK SE GUNSTELING-
VROULIKE KUNSTENAAR Jennifer Zamudio
PUBLIEK SE GUNSTELING-DUO
OF -GROEP Twee
BESTE MUSIEKVIDEO “ Vir Liefde ” – Jay en Lianie ( Gerhard van Rooyen )
BESTE GEESTELIKE ALBUM Dans – Duis : Lig
BESTE ALTERNATIEWE ALBUM Die Aandblom 13 – Arno Carstens
BESTE COUNTRY-ALBUM Ongelooflik – Jennifer Zamudio
BESTE HIP-HOP-LIEDJIE VAN DIE JAAR “ Bene Lam ” – Early B ( Early B / Earl-Henri Swartz )
BESTE LIGTE KLASSIEKE
AFRIKAANSE ALBUM Kosmos – Con Grazia
BESTE BOEREMUSIEK- OF
TRADISIONELE MUSIEKALBUM Piekniekliedjies – Die Jaloersbokkies Koedoe Bul – Rooies
GEWILDSTE LIEDJIE VAN DIE JAAR “ Cool Soos Koos Kombuis ” – Snotkop ( Francois Henning , Adolf Vorster , Don Kelly , Dirk van Niekerk )
LUITOON VAN DIE JAAR “ Blou ” – Laurika Rauch en Loki Rothman
DIGITALE LIEDJIE VAN DIE JAAR “ Cool Soos Koos Kombuis ” – Snotkop ( Francois Henning , Adolf Vorster , Don Kelly , Dirk van Niekerk )
DIGITALE ALBUM VAN DIE JAAR My Hart Bly in ’ n Taal – Refentse
BESTE VERKOPER VAN DIE JAAR My Hart Bly in ’ n Taal – Refentse
BESTE ALBUM : DUO OF GROEP Hoogtevrees – Adam
BESTE POPALBUM :
MANLIKE KUNSTENAAR Sal Jy Met My Dans ? – Kurt Darren
BESTE POPALBUM :
VROULIKE KUNSTENAAR As Jy Weet Dis Liefde – Charlize Berg
BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM :
MANLIKE KUNSTENAAR Die Wêreld Binne My – Joshua na die Reën
BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM :
VROULIKE KUNSTENAAR Die Reis – Laurika Rauch
BESTE INSTRUMENTELE ALBUM Woord ’ loos-reeks : Liefde – Sean Butler
BESTE KINDERALBUM OF – DVD Nuwe Lawwe Liedjies – Jonkman & Baartman
BESTE NUWELING VAN DIE JAAR Franja du Plessis – My Verhaal
ERETOEKENNING Taliep Petersen
BESTE LIEDJIESKRYWER Johan Vorster
BESTE VERVAARDIGER Coenie de Villiers en Jaconell Mouton – Emoji
5
MEI 2017 | kykNET