kykNET Mei 2017 | Page 6

Arno Carstens se eerste Afrikaanse album, Die Aandblom 13, is bekroon as beste alternatiewe album. Die Jaloersbokkies het die toekenning gewen vir beste boeremusiek- of tradi­ sionele­musiekalbum. Hulle is, van links, Ashur Petersen, Nedine Blom, Jawaahier Petersen en Junaid Galant. Die Petersens het ook ’n eretoekenning ontvang vir hul pa, Taliep Petersen, se bydrae tot die vermaakbedryf. Vir nog Ghoema- glansfoto’s deur Yolandi Jacobsz, gaan na kyknet.tv en klik op die Ghoema- skakel. HUUR DIE BESTE EN NUUTSTE BLOCKBUSTER FILMS UIT DIE GEMAK VAN JOU HUIS HUUR NOU Die sangeres Leah was stylvol in ’n swart halternekrok met blom- motiewe. Charlize Berg was die wenner in die kategorie beste popalbum deur ’n vrou vir As Jy Weet Dis Liefde. 6 kykNET | MEI 2017 Elizma Theron het geblom in geel. Haar Boeregirl met ’n Country Hart is benoem vir beste country-album. Early B, wie se “Bene Lam” as beste hip-hop-liedjie aangewys is, en Ashur. Beskibaar vir alle DStv kliёnte met ‘n DStv Explora of ‘n HD PVR Dekodeerder.