kykNET Mei 2017 | Page 32

Volle skedules is aanlyn by kyknet . tv beskikbaar .

Sepie-hoogtepunte

kykNET-programme is ook beskikbaar op
Catch-up en DStv Now
20:50 Die Boekklub 21:45 Cape Town Carnival 2017 22:30 Inkopie-uur 23:00 Leef jou Reis
Kanaal 146
Sondag 7 Mei 17:00 Die Wasgoedlyn 18:00 Sterlopers 18:30 Bravo ! 19:00 kykNET Aktueel : Flits 19:30 Krone Konsert : November 2014 21:30 # Witwarm
Maandag 8 Mei 16:50 chatNOU ! 18:40 # Witwarm 19:30 Die Wasgoedlyn 20:30 Die Top 20 21:30 kykNET Country 22:00 # Witwarm
Dinsdag 9 Mei 16:50 chatNOU ! 18:40 # Witwarm 19:00 Kom Ons Karaoke 20:00 # Mymusiek 20:30 Sterlopers 21:00 # Witwarm 22:00 # Duidelik !
Woensdag 10 Mei 16:50 chatNOU ! 18:40 # Witwarm 19:00 Die Wasgoedlyn 20:00 Skole Top 10 21:00 kykNET Aktueel : Flits 21:30 Bravo ! 22:00 # Witwarm
Donderdag 11 Mei 16:50 chatNOU ! 18:40 # Witwarm 19:00 kykNET Aktueel : Flits 19:30 Sterlopers 20:00 kykNET Country
20:30 Fiësta 21:00 Kom Ons Karaoke 22:00 # Witwarm
Vrydag 12 Mei 16:50 chatNOU ! 18:40 # Witwarm 19:00 Bravo ! 19:30 kykNET Aktueel : Flits 20:00 Die Top 20 21:00 Die Krone 3-konsert 22:30 # Witwarm 23:00 chatNOU !
Saterdag 13 Mei 17:30 # Witwarm 19:30 Jukebox 21:30 Die Top 20 22:30 Kom Ons Karaoke 23:30 # Witwarm
KYKNET ( 144 ) VROEGOGGEND
Maandag tot Vrydag 05:30 Grootplaas 05:50 Die Boodskap 06:00 Die Groot Ontbyt 08:00 Bundu Buddies
Saterdag 06:20 Die Boodskap 06:30 Toks en Tjops 07:30 Ontbytsake 09:00 Getroud met Rugby 09:30 Binnelanders-omnibus
Sondag 06:00 Kampkos 06:30 Tyd met Aleit 07:00 Ontbyt-grotes 07:30 Ontbytsake 09:00 Die Boodskap 09:30 Koringaar
BINNELANDERS
Die spanning tussen Conrad en At bereik breekpunt . Louis wonder of Conrad verkeerd is oor Annelize . Ter tius is agterdogtig oor Nicci en Alex se verhouding . Pippa en Nicci ontmoet mekaar vir die eerste keer . At is nie seker of hy vir Jana kan vertrou nie . Pippa se oproep verwar Nicci .
SUIDOOSTER
Rhiyaaz vind dit ál moeiliker om sy geheime leefstyl weg te steek . Bianca verloor haar geduld met Michelle se inmengery . Michelle soek na Stefan nadat hy die vorige aand nie huis toe gekom het nie . Mymoena kom uiteindelik huis toe . Stefan ontdek hy het ’ n slag met Stella .
GETROUD MET RUGBY
Lorette is steeds ontsteld oor die soen . Dinge raak krapperig tussen Sasha en Reitz . Silvia het ’ n plan vir hoe die pompoms geld kan insamel . ’ n Onverwagte kuiergas daag voor Fafa se deur op . Denver se nuwe stokperdjie dryf Blitz teen die mure uit . Koekie kry ’ n nare verrassing .
17
MEI 2017 | kykNET