Koekie Koekemoer ( Rina Nie naber ) is Kiki se ma . Familie is vir haar belangrik , maar sy sal haar kinders indoen vir geld .
Festus Koekemoer ( Louis van Niekerk ) is Koekie se man en Kiki se pa . Hy is ’ n gomgat gebore en sal altyd een wees .
|
Gerald Richter ( David Clatworthy ) is die voormalige eienaar van die Stryders en ’ n onverskrokke sakeman .
Sasha Richter ( Anlia van Rensburg ) is Gerald se dogter , en het nog altyd alles gekry wat sy wil hê . Sy is agterbaks en ’ n bobaas-manipuleerder .
|
Laetitia du Preez ( Franci Swanepoel ) is ’ n ongenaakbare manipuleerder en ambisieus . Sy weet hoe om die mag te behou . |
Blitz Vermeulen ( Werner Coetser ) is die nuwe windgat rugbyspeler by die Stryders , en ’ n haan onder die henne . |
DIE BEKKERS
Chrizanda Bekker ( Melissa Willering ) is die jongste van die Bekker-sibbe en in graad 10 .
|
Reitz Bekker ( Sean van Noordwyk ) is ’ n professionele rugbyspeler en die goue seun van die gesin .
Nina Bekker ( Jocelyn Brode rick ) is Gideon se vrou en die Bekker-kinders se ma .
|
Gideon Paulus Bekker ( David Vlok ), ’ n rekenmeester , leef sy rugbydrome uit deur sy seun , Reitz , wat ’ n kontrak by die Stryders gekry het . |
Thomas ‘ Tommie ’ Bekker ( Arno Greeff ) is die swartskaap van die Bekker-gesin en leef in Reitz se skaduwee .
Lorette Bekker ( Ilse-Lee van Niekerk ) is ’ n eerstejaarstudent in die regte by Tukkies .
Sy is slim en gefokus .
|
Maryke de Villiers ( Marijke van der Westhuizen ) is die leier van die Stryders se pom-pomspan . Sy weet wat sy wil hê . |
Simon Greeff ( David Louw ) is ’ n professionele rugbyspeler op die kruin van sy loopbaan . Hy is met Renate getroud .
Renate Greeff ( Christel van den Bergh ) is Simon se vrou en ’ n regte feeks . Sy dring daarop aan dat alles na haar wense verloop .
|
Bibi Bhele ( Stephanie Baartman ) is die eienaar van ’ n haarsalon en ’ n groot skinderbek . Sy steek haar neus in almal se sake .
Denver Cloete ( Vaughn Lucas ) is nie die beste speler nie en onseker van homself . Hy sluit sy rugbyloopbaan by die Stryders af .
Jade Cloete ( Jolene Martin ) is slim en gedrewe en moes al ’ n paar bevorderings prysgee weens Denver se rugbydrome .
|