kykNET Junie 2017 | Page 32

Volledige skedules is aanlyn beskikbaar by kyknet . tv

Sepie-hoogtepunte

kykNET-programme is ook beskikbaar op
Catch-up en DStv Now
20:00 Hartland 20:50 Ongewenste Vreemdeling 22:40 Inkopie-uur 23:10 Leef jou Reis 23:35 Oppiestoep
Kanaal 146
Sondag 4 Junie 17:00 Skole Top 10 18:00 Sterlopers 18:30 Bravo ! 19:00 KykNET Aktueel : Flits 19:30 Pieter en die Wolf , Karnaval van die Diere , Speelgoedsimfonie 20:45 # Witwarm 23:30 # Deurnag
Maandag 5 Junie 16:50 chatNOU ! 18:40 # Witwarm 19:30 Kom laat ons Sing 20:30 Die Top 20 21:30 kykNET Country 22:00 # Duidelik ! 23:00 chatNOU !
Dinsdag 6 Junie 16:50 chatNOU ! 18:40 # Witwarm 19:00 Kom ons Karaoke 20:00 # Mymusiek 20:30 Sterlopers 21:00 Kom laat ons Sing 22:00 # Witwarm 23:00 chatNOU !
Woensdag 7 Junie 16:50 chatNOU ! 18:40 # Witwarm 19:30 Fiësta 20:00 Skole Top 10 21:00 kykNET Aktueel : Flits 21:30 Bravo ! 22:00 # Duidelik ! 23:00 chatNOU !
Donderdag 8 Junie 16:50 chatNOU ! 18:40 # Witwarm 19:00 kykNET Aktueel : Flits 19:30 Sterlopers 20:00 kykNET Country 20:30 Fiësta 21:00 Kom ons Karaoke 22:00 # Witwarm 23:00 chatNOU !
Vrydag 9 Junie 16:50 chatNOU ! 18:40 # Witwarm 19:00 Bravo ! 19:30 kykNET Aktueel : Flits 20:00 Die Top 20 21:00 Jan Blohm : Lotus 22:30 # Witwarm 23:00 chatNOU !
Saterdag 10 Junie 17:30 # Witwarm 19:30 Jukebox 21:30 Die Top 20 22:30 # Witwarm
KYKNET ( 144 ) VROEGOGGEND
Maandag tot Vrydag 05:30 Grootplaas 05:50 Die Boodskap 06:00 Die Groot Ontbyt 08:00 Bundu Buddies
Saterdag 06:20 Die Boodskap 06:30 Toks en Tjops 07:00 Ontbytsake 09:00 Getroud met Rugby 09:30 Binnelanders-omnibus
Sondag 06:00 Woema 06:30 Nasie in Gesprek 07:00 Ontbyt-grotes 07:30 Ontbytsake 09:00 Die Boodskap :
Oggenddiens 09:30 Geloof , Hoop en Liefde
BINNELANDERS
Jana en Karli is geskok oor wat onder hulle neus gebeur . Eric maak sy hart oop teenoor Pippa . Lindie is terug vir ’ n opvolgkonsultasie . Die fakture kry voete . At doen ’ n aanbod aan Margot wat sy nie van die hand kan wys nie . Conrad en Annelize het iets om te vier . Daar is ’ n hewige konfrontasie by Pippa se woonstel . Karli en Tertius het ’ n uitval .
SUIDOOSTER
Bridgette konfronteer Ian weer oor Zoë . Bianca se verlede haal haar in . Die Samsodiens kwel hulle oor Rhiyaa z wat alleen teruggaan Londen toe . Bianca is bekommerd oor haar twee ma ’ s .
GETROUD MET RUGBY
Maryke raak agterdogtig oor Fafa se vreemde optrede . Reitz sukkel om die waarheid vir Sasha weg te steek . Lorette en Blitz sukkel om vrede te maak . Tommie maak goeie vordering met sy nuwe besigheid . Festus kom per ongeluk op Maryke se swangerskaptoets af .
17
JUNIE 2017 | kykNET