kykNET Junie 2017 | Page 26

e i tj E a I J a T M RAA ePot w e k S e #Elk 'n P N ' VIR ’n Splinternuwe sitkom wys die snaakse kant van ’n aanlyndiens wat mense help om liefde te vind. E Wat is die beste afspraak waarop jy al was? Dis dalk nie ’n afspraak nie, maar een van die lekkerste kuiers was jare gelede saam met Ilza Rog geband en Richard van der Westhuizen by Skouspel in Sun City. En die slegste? Die rooi tapyt, want ’n klomp mense bymekaar maak my angstig. Wat is ’n goeie afspraak? Lekker boerekos, goeie geselskap en mense wat uiteenlopende belang- stellings het. Wat is jou ideale afspraak? Saam met geliefdes by my huis op Langebaan in die Kaap. 26 Ek het nie een nie. Tyd saam met geliefdes is altyd kosbaar en ek pro­- beer om elke oomblik te koester en memo­r­ies daarvan te maak. Niemand kan dit van jou af wegneem nie. Maar my en my man, Renier Zeeman, se eerste huweliksherdenking was spe- siaal. Ons het War Horse gaan kyk en dit was ongelooflik. Ek het op skool nooit ge-date nie; ek was nie een van die cool kids nie en maar ’n regte koek. Ek het Renier ont- moet toe ek 20 was en ons is sedertdien saam. Hy is my beste maat en ek is ontsettend lief vir hom. MARISSA DRUMMOND is Wilma, Sandra se regterhand. Sy is ’n 38-jarige seksueel geïnhibeerde perfeksionis wat hoop om van die rak af te klim voor dit te laat is. Wilma is ook die een wat Elke Skewe Pot se kliënte op hulle beste laat lyk. Wat is die beste afspraak waarop jy al was? My eerste date met my man, Chris­ topher. Ek het ’n drankie bestel; hy koffie. Om alles te kroon stamp ek my drankie om, maar die blote feit dat hy alles in ’n goeie gees gesien het, was ’n aanduiding van soveel meer. En die slegste? Beslis ’n blind date wat my ma vir my gereël het. Die outjie was oulik, maar ek dink nie ek was al ooit so ongemak- lik in my eie vel nie. Wat is ’n goeie afspraak? Dit verskil seker van mens tot mens, maar ek is iemand wat hou van on- verdeelde aandag. Wat is jou ideale afspraak? Enige afspraak wat vir my jou dedicated tyd gee, werk vir my. HANNES BRUMMER is Benny Botha, die hipster-kroegman waar die vroue ná werk kuier. Wat is die beste afspraak waarop jy al was? Dit was 10 Maart 2002. Ek en Melo- die is al vroeër deur gemeenskaplike vriende aan mekaar voorgestel, maar dit was ons eerste amptelike afspraak – by die destydse Tings an Times in Hatfield, Pretoria. Na ’n heerlike kuier is die aand met ’n kus in die parkeer­ terrein afgesluit. Dis nou 15 jaar later en ons gesinnetjie is ’n kleuterdogtertjie en twee katte ryker. Wat is die beste afspraak waarop jy al  was? En die slegste? lke pot kry ’n deksel, maar gestel die pot is dalk aan die skewe kant? Vier vroue met uiteenlopende agtergronde is elkeen op soek na liefde. Dit gaan maar sukkel-sukkel, en hulle besluit om ’n afspraakwebwerf te begin. Elke Skewe Pot is as ’t ware ’n aanlyn-opsitkers waar hulle hoop selfs die panne sal ’n deksel kry. Ons het die spelers uitgevra oor hulle eie afsprake... FRANCI SWANEPOEL is Sandra Koekemoer, die eienaar van die web­ werf. Sy het nog altyd ’n gawe gehad om vir mense maats te kry en be­ sluit om hierdie talent te gebruik om ’n winsgewende besigheid te begin. CARIEN BOTHA is Lulu van Heerden. Sy is 25, die sekretaresse (en soms ook speurder) en iemand wat mans vir brekfis opeet. Sy is baie ge- maklik in haar eie vel – iets wat mense om haar óf laat bloos óf jaloers maak. Wat is ’n goeie afspraak? ’n Gemaklike kuier saam met geliefdes. Jy moet jouself kan wees sonder enige filters of maskers. Comfort food, red cappuccino en lekker musiek. Wat is jou ideale afspraak? Om op te dress, blomme te kry, lekker kos en rooiwyn te geniet, ’n bietjie te dans en soos in The Bachelor na ’n fantasie-suite te gaan met sjampanje en ’n jacuzzi. CARINE ROUS is Anna, ’n 31-ja­ rige blogger wat kliënte help om hulle positiewe eienskappe te verwoord, of, met ander woorde: Sy verdraai die waarheid sodat mense beter lyk op hulle aanlynprofiel. En die slegste? Ek het as student vreeslik vir ’n meisie gekoer en gedink ek het uiteindelik sukses bereik toe sy een aand vir my sê sy dink sy’s besig om op my verlief te raak. Die eerste rooi vlag moes dalk gewees het dat sy dit met die joolfees- vieringe gesê het. Die tweede loeiende sirene was toe ek van haar bekente- nis praat en sy sê: “Wat het ek dan gesê?” Die doodskoot was toe sy haar kop in haar hande laat sak en prewel: “Rêrig? Aggenee...” Wat is die beste afspraak waarop jy al was? Die heel eerste date met my man, Luke. Ons was nog op skool. Ons het die dag gekuier en gesels, pizza geëet en later die aand gaan fliek en koffie drink. Ek kon nie glo dat ek so goed oor die weg kan kom met iemand nie! Wat is ’n goeie afspraak? Dis soos hulle in die eiendomsmark sê: “It’s all about location, location, location.” ’n Gesellige plek wat albei die partye dalk ken, met so min as moont- lik verrassings. En die slegste? Yikes! Ek het saam met ’n ou gaan koffie drink. Hy het die heeltyd oor sy eks gepraat en toe die reke­ ning kom, moes ek nog vir my eie koffie ook betaal. Wat is jou ideale afspraak? Deesdae? Een waar ons ’n kinderop- passer kan kry! Ek verkies ’n stil, rustige aandjie tuis: Goeie kos, ’n bottel wyn en die kans om op te vang. Wat is ’n goeie afspraak? Goeie geselskap, lekker kos en ’n oop hart. Jou ideale afspraak? Oe-la-la! Kom ons droom groot: ’n Helikopterrit na Franschhoek vir die dag, middagete by La Petite Ferme en dan ’n stappie na Hugue- not Fine Chocolates vir nagereg. En natuurlik goeie geselskap. Vir meer inligting gaan na kyknet. dstv.com ‘Jy moet jouself kan wees sonder enige filters of maskers.’ Elke Skewe Pot Vanaf Maandag 10 Julie om 20:30 op kykNET, kanaal 144 kykNET | JUNIE 2017 JUNIE 2017 | kykNET 27