kykNET Julie 2017 | Page 19

Volledige skedules is aanlyn beskikbaar by kyknet . tv
kykNET-programme is ook beskikbaar op
Catch-up en DStv Now

Sepie-hoogtepunte

21:30 kykNET Verslag 22:00 kykNET Aktueel : Flits 22:30 Bravo ! 23:00 Suidooster 23:30 Binnelanders
Vrydag 21 Julie 17:00 Ontbyt-grotes 17:30 Groen : Namibië 18:00 Oppiestoep 18:30 Jan Braai vir Erfenis 19:00 eNuus 19:30 Binnelanders 20:00 Toks en Tjops 21:00 Getroud met Rugby 21:30 Die Boekklub 22:30 Binnelanders
20:30 Vlerksleep 21:00 Getroud met Rugby 21:30 Jou Show 22:00 Suidooster 22:30 Inkopie-uur 23:00 Binnelanders 23:30 Getroud met Rugby
Vrydag 21 Julie 17:00 Suidooster 17:30 Suidooster 18:00 Suidooster 18:30 Suidooster 19:00 eNuus 19:30 Binnelanders 20:00 Toks en Tjops
23:00 Parlement Parlement 23:30 Elke Skewe Pot
Saterdag 22 Julie 17:00 Oppiestoep 17:30 Elke Skewe Pot 18:00 Parlement , Parlement 18:30 Fiësta 19:00 eNuus 19:30 Jou Show 20:00 Jukebox 21:00 Die Boekklub 22:00 Silwerskermfees : Kolskoot 22:30 Die Legendes van
Afrikaanse Musiek 23:30 Slank
21:00 Getroud met Rugby 21:30 Net Virrie Grap 22:00 Inkopie-uur 23:00 Binnelanders 23:30 Getroud met Rugby
Saterdag 22 Julie 17:00 Super Rugby 18:00 Toks en Tjops 19:00 eNuus 19:30 Rugby Motors 20:00 Donkerland 21:00 Donkerland 22:00 Inkopie-uur 23:00 Geure uit die Vallei 23:30 Net Virrie Grap
SUIDOOSTER
AB wil hê Bianca moet vir Stefan vertel hy is Stella se pa . Lee-Ann kry baie teenkanting ná Ian se arres . Michelle bied vir Natasha werk by Oos Wes aan .
BINNELANDERS
Louis en Tracy gesels oor die liefde en Louis begin hoopvol raak dat hy ‘ n kans staan met dié aster .
GETROUD MET RUGBY
Koekie kry ‘ n onverwagte kuiergas . Nina het goeie nuus vir Tommie . Renate kry uit ‘ n onverwagse oord teenkanting .

kykNET-hoogtepunte

Moenie die twee Afrikaanse rolprente op Sondag 16 Julie misloop nie . Op kykNET ( 21:00 ) is die Afrikaanse weergawe van die immergewilde Heidi en op kykNET & Kie ( 22:00 ) is Die Storie van Klara Viljee .

ShowMax-hoogtepunte

Vrydag 21 Julie 17:00 Skole Top 10 18:00 # Sit Jou Vibe Aan 19:30 kykNET Aktueel : Flits 20:00 Die Top 20 21:00 M-Net en Vriende 22:30 # Witwarm 23:00 # Mk !
Saterdag 22 Julie 17:30 # Witwarm 18:30 # Sit Jou Vibe Aan 19:30 # Kraakvars 20:00 Jukebox 22:00 # Kuier
DONKERLAND Een plaas . Een familie . Een bloedlyn . Sewe geslagte . 158 jaar . ‘ n Drama uit die pen van Deon Opperman .
YOUNG POPE Eerste op ShowMax . Lenny Belardo is die jongste pous in die geskiedenis en ook die eerste Amerikaner wat pous word .
KINGDOM Ook eerste op ShowMax . ‘ n Reeks oor die wel en wee van die Navy Street Gym in Venice , Kalifornië .
19
JULIE 2017 | kykNET