kykNET Augustus 2017 | Page 32

Volledige skedules is aanlyn beskikbaar by kykNET . tv

Sepie-hoogtepunte kykNET-programme is ook beskikbaar op

Catch-up en DStv Now
21:00 Getroud met Rugby 21:30 kykNET Verslag 22:00 kykNET Aktueel : Flits 22:30 Bravo ! 23:00 Suidooster 23:30 Binnelanders
Vrydag 11 Augustus 17:00 Ontbyt-grotes 17:30 Groen : Namibië 18:00 Oppiestoep 18:30 Jan Braai vir Erfenis 19:00 eNuus 19:30 Binnelanders 20:00 Toks en Tjops 21:00 Getroud met Rugby 21:30 Die Boekklub
19:30 Binnelanders 20:00 Treknet 20:30 Vlerksleep 21:00 Getroud met Rugby 21:30 Jou Show 22:00 Suidooster 22:30 Wild en Wragtag 23:00 Binnelanders 23:30 Getroud met Rugby
Vrydag 11 Augustus 17:00 Suidooster-omnibus 19:00 eNuus 19:30 Binnelanders 20:00 Toks En Tjops 21:00 Getroud met Rugby
22:30 Binnelanders 23:00 Parlement Parlement 23:30 Elke Skewe Pot
Saterdag 12 Augustus 17:00 Oppiestoep 17:30 Elke Skewe Pot 18:00 Parlement Parlement 18:30 Fiësta 19:00 eNuus 19:30 Jou Show 20:00 Jukebox 21:00 Die Boekklub 22:00 Bravo ! 22:30 Die Legendes van Afrikaanse
Musiek : Christa Steyn 23:30 Slank
21:30 Net Virrie Grap 22:00 Jou Show 22:30 Vlerksleep 23:00 Binnelanders 23:30 Getroud met Rugby
Saterdag 12 Augustus 17:00 Super Rugby 18:00 Toks en Tjops 19:00 eNuus 19:30 Rugby Motors 20:00 Donkerland 21:00 Donkerland 22:00 ’ n Lewe Met 23:00 Geure uit die Vallei 23:30 Net Virrie Grap
SUIDOOSTER
Stefan probeer ‘ n DNS-monster van Stella kry . Danni is bekommerd oor Ian se houvas op Tim .
Ian vind uit wie Plakkies werklik is .
BINNELANDERS
Tertius se aantygings en Karli se eerlikheid voorspel moeilikheid vir hulle verhouding . Leidrade en bloedtoetse maak die Kosters ongemaklik . Lexi en Louis se wêrelde stort ineen .
GETROUD MET RUGBY
Blitz word vrygelaat ná ‘ n naweek in aanhouding . Magda kwel haar oor Koekie se nuwe gier . Die Stryders ontmoet hulle nuwe spanmaat , Liam Willemse .

kykNET-hoogtepunte

In Elke Skewe Pot ( Maandag om 20:00 ) besluit Wilma om vir Dirk , ’ n nuwe kliënt , ’ n makeover te gee . In Die Boekklub ( Dinsdag om 20:00 ) keer die hygromanskrywer Giselle Siebert terug , Sofia is vas oortuig Tobias verneuk haar , en André is verlief op ’ n dorpsmeisie . Dine van Zyl en Marlene van der Westhuizen deel kosherinne rin ge met Lise Swart in Kook en Geniet ( Woensdag 20:00 ).

Showmax-hoogtepunte

Vrydag 11 Augustus 17:00 Skole Top 10 18:00 # Sit Jou Vibe Aan 19:30 kykNET Aktueel : Flits 20:00 Die Top 20 21:00 Die Legendes van Afrikaanse Musiek : Rina Hugo en Johan van Rensburg 22:00 # Witwarm 23:00 # MK !
Saterdag 12 Augustus 17:30 # Witwarm 18:30 # Sit Jou Vibe Aan 19:30 # Kraakvars 20:00 Jukebox 22:00 # Kuier
TABOO Die avonturier James Delaney , wat almal gedink het dood is , keer in die 19de eeu terug na Londen om sy erfporsie op te eis .
STERLOPERS Die opwindende lewe van Suid-Afrika se vermaaklikbedryf , maar ook die donker stegies op die pad na roem .
LOLLOS Lollos en Lettie vermaak kinders met musiek en dans .
17
Begin kyk by showmax . com
AUGUSTUS 2017 | kykNET