kykNET Augustus 2017 | Page 25

Noem my Skollie Sy Klink soos Lente #flieknet Bring die ‘popcorn’! E Met die flieks wat in Augustus op kykNET en kykNET & Kie gewys gaan word, gaan die Sondagblues beslis iets van die verlede wees. en nuwe fliek en een klassieke fliek – dís wat elke Sondag­aand in Augustus op kykNET en kykNET & Kie se kykers wag. 6 AUGUSTUS Sy Klink soos Lente (2016) 21:00 op kykNET Wat doen jy as jy die meisie van jou drome ontmoet en jy dink jy is nie goed genoeg vir haar nie? Jy jok. Ben, ’n werktuigkundige, ontmoet vir Linda, ’n ouditeur, in ’n kroeg. Daar is dadelik ’n vonk, maar toe sy hom vra wat hy doen, jok hy en sê hy is in ’n band. Hy kry ’n paar vriende bymekaar om die leuen te staaf en Linda se hart te wen. Kyk die lokprent Met Stiaan Smith, hier: youtube. Amalia Uys, Bennie com/watch?v= Fourie, Wilson Dun- _rAlsNkXquI ster, James Cunningham en Darren Kelfkens. Dada en die Flower (1986) 22:00 op kykNET & Kie ’n Romantiese komedie oor ses matriek- maats en hulle vakansie saam op Margate. Met Sydney Hart, Natania van Heerden, Sean du Preez, Nic de Jager, Paul Eilers en Cobus Rossouw. 13 AUGUSTUS Modder en Bloed (2016) 21:00 op kykNET Die verhaal van Willem Morkel (Stian Bam) wie se vrou en kind deur Britse soldate vermoor word gedurende die Anglo-Boereoorlog. Hy word as krygs- gevangene aangehou op die eiland St. Helena wat onder beheer van kol. Swannell (Grant Swanby) is. Met die aan­moediging van sy mede­ gevangenes aan­vaar Willem ’n uitda­ging tot Kyk die lokprent ’n rugby­wedstryd... hier: youtube. Ook met Albert com/watch?v=Vx- Maritz, Edwin van w8IeqY3IM der Walt, Jacques Bes- senger en Deon Lotz. die dood van haar kind? Met Anél Alexan- der, Shoki Mokgapa en Jacques Bessenger. Geeltrui vir ’n Wenner (1983) 21:00 op kykNET Wanneer ’n jong man vir ’n geringe oor- treding tronk toe gestuur word, ontdek hy dat hy ’n talent het om stories te vertel. Die fliek is gegrond op die lewe van die draaiboekskrywer, John W. Frede­ricks. Met Dann- Jaques Mouton, Abdu- Kyk die lokprent raghmaan Adams, hier: youtube. Char­lton George, com/watch?v=f- Tr3ZNLJt-U Denise Newman, Gatane Kusch en Jill Levenberg. 23:30 op kykNET & Kie Twee broers neem deel aan ’n fietswedren, maar dit gaan oor meer as wen; dit gaan ook oor die hart van ’n vrou wat al twee se hart gesteel het. Met Deon van Zyl, Ray Storm, Claudia Turgas, Ben Kruger en Dulcie van den Bergh. 20 AUGUSTUS Sink (2015) 21:00 op kykNET Rachel, ’n Mosambiekse huishulp wat in Johannesburg werk, kom by ’n moeilike kruispad wanneer haar dogter tragies sterf terwyl sy onder die toesig is van haar werkgewer. Moet sy terug­keer na haar land van armoede, of Kyk die lokprent bly sy werk vir die hier: youtube. mense wat verant- com/watch?v= woordelik was vir QqFSK_n7mZc Katrina (1969) 22:00 op kykNET & Kie Katrina en haar seun, Paul, gee voor hulle is wit, maar in der waarheid is hulle bruin. Die regisseur was die legendariese Jans Rautenbach. Met Jill Kirkland, Katinka Heyns, Don Leonard, Joe Stewardson en Carel Trichardt. 27 AUGUSTUS Noem my Skollie (2016) My Liedjie van Verlange (1975) 22:00 op kykNET & Kie Gegrond op ’n radiovervolgverhaal geskryf deur C.F. Beyers Boshoff. ’n Jong vrou wat in die Weskus grootgeword het, gaan stad toe om haar droom na te volg om ’n sangeres te word. Met Barry Tren- grove, Zuna Viljoen, Will Roberts, Nerina Ferreira en Danie Smuts. AUGUSTUS 2017 | kykNET 25