kykNET April 2017 | Page 19

Sepie-hoogtepunte

Saterdag 15 April 17:00 La ’ t Wiel 17:30 Jan Braai vir Erfenis 18:00 Toks en Tjops 19:00 eNuus 19:30 Oupa en Ouma 20:00 Amalia 22:00 Inkopie-uur 23:00 Leef jou Reis
Kanaal 146
Sondag 9 April 17:00 Die Wasgoedlyn 18:00 Dis Hoe Ons Rol 18:30 Bravo ! 19:00 Flits 19:30 2016 CMA 21:30 Witwarm
Maandag 10 April 16:50 ChatNOU ! 18:40 Witwarm 19:30 Die Wasgoedlyn 20:30 Die Top 20 21:30 Dis Hoe Ons Rol 22:00 Witwarm
Dinsdag 11 April 16:50 ChatNOU ! 18:40 Witwarm 19:00 Kom Ons Karaoke 20:30 Sterlopers 21:00 Witwarm 22:00 # Duidelik ! MK
Woensdag 12 April 16:50 ChatNOU ! 18:40 Witwarm 19:00 Die Wasgoedlyn 20:00 Skole Top 10 21:00 Flits 21:30 Bravo ! 22:00 Witwarm
Donderdag 13 April 16:50 ChatNOU ! 18:40 Witwarm
19:00 Flits 19:30 Sterlopers 20:00 kykNET Country 20:30 Hoor-hoor 21:00 Kom Ons Karaoke 22:00 Witwarm
Vrydag 14 April 16:50 ChatNOU ! 18:40 Witwarm 19:00 Bravo ! 19:30 Flits 20:00 Die Top 20 21:00 2016 CMA Country Christmas 23:00 Chat Nou !
Saterdag 15 April 17:30 Witwarm 19:30 Jukebox 21:30 Die Top 20 22:30 Kom Ons Karaoke 23:30 Witwarm
KYKNET ( 144 ) VROEGOGGEND
Maandag tot Vrydag 05:30 Grootplaas 05:50 Die Boodskap 06:00 Die Groot Ontbyt 08:00 Bundu Buddies
Saterdag 06:20 Die Boodskap 06:30 Toks en Tjops 07:00 Ontbytsake 09:00 Getroud met Rugby 09:30 Binnelanders-omnibus
Sondag 06:00 Kampkos 06:30 Tyd met Aleit 07:00 Ontbyt-grotes 07:30 Ontbytsake 09:00 Die Boodskap 09:30 La ’ t Wiel
BINNELANDERS
At besef daar is groot fout met sy personeel en Pippa vervies haar vir Tertius . Naomi probeer Wimpie se besluit beïnvloed . Jana het belangrike nuus om te deel . Karli is beïndruk met Alex . Wilmien konfronteer Louis oor Conrad . Pippa vind meer uit oor Alex se liefdeslewe en Annelize besef waar Steve is .
SUIDOOSTER
Rhafiek se lojaliteit bring hom in die moeilikheid . Danielle is opgewonde oor Justin se orkes , maar kry onverwagte teenkanting . Mrs J vind uit Nicole beplan om weg te gaan en Ian bespreek sy gedagtes met Chris . Ian beplan om Siya se loopbaan te verwoes .
GETROUD MET RUGBY
Daar heers hartseer in die Beltrame-huis . Tommie moet die nagevolge van sy geheim hanteer . Koekie en Festus besef Fafa het hulle nie meer nodig nie . Koekie versprei ’ n groot geheim . Nina en Gideon konfronteer vir Tommie en Silvia . Bibi begin twyfel of die borgskap vir die pompoms ’ n goeie idee was .
19
APRIL 2017 | kykNET