kykNET April 2017 | Page 17

Sepie-hoogtepunte

18:00 Toks en Tjops 19:00 eNuus 19:30 Oupa en Ouma 20:00 Amalia 21:00 Amalia 22:00 Inkopie-uur 23:00 Leef jou Reis
Kanaal 146
Sondag 2 April 17:00 Die Wasgoedlyn 18:00 Dis Hoe Ons Rol 18:30 Bravo ! 19:00 Flits 19:30 Classics is Groot 21:30 Witwarm
Maandag 3 April 16:50 ChatNOU ! 18:40 Witwarm 19:30 Die Wasgoedlyn 20:30 Die Top 20 21:30 Dis Hoe Ons Rol 22:00 Witwarm
Dinsdag 4 April 16:50 ChatNOU ! 18:40 Witwarm 19:00 Die Republiek van
Zoid Afrika 20:00 # Mymusiek 20:30 Jou Show 21:00 Witwarm 22:00 # Duidelik !
Woensdag 5 April 16:50 ChatNOU ! 18:40 Witwarm 19:00 Die Wasgoedlyn 20:00 Skole Top 10 21:00 Flits 21:30 Bravo ! 22:00 Witwarm
Donderdag 6 April 16:50 ChatNOU ! 18:40 Witwarm
19:00 Flits 19:30 Sterlopers 20:00 Dis Hoe Ons Rol 20:30 Hoor-hoor 21:00 Die Republiek van Zoid Afrika 22:00 Witwarm
Vrydag 7 April 16:50 ChatNOU ! 18:40 Witwarm 19:00 Bravo ! 19:30 Flits 20:00 Die Top 20 21:00 2016 CMA 23:00 Chat Nou !
Saterdag 8 April 17:30 Witwarm 19:30 Jukebox 21:30 Die Top 20 22:30 Die Republiek van Zoid Afrika 23:30 Witwarm
KYKNET ( 144 ) VROEGOGGEND
Maandag tot Vrydag 05:30 Grootplaas 05:50 Die Boodskap 06:00 Die Groot Ontbyt 08:00 Bundu Buddies
Saterdag 06:20 Die Boodskap 06:30 Toks en Tjops 07:00 Ontbytsake 09:00 Getroud met Rugby 09:30 Binnelanders-omnibus
Sondag 06:00 Woema 06:30 Nasie in Gesprek 07:00 Ontbyt-grotes 07:30 Ontbytsake 09:00 Die Boodskap 09:30 Geloof , Hoop en Liefde
BINNELANDERS
Karli is bekommerd oor haar en Tertius se verhouding . Elana word gevangene geneem . Pippa speel biegmoeder vir meer as een persoon . Daar is romanse op die spyskaart vir ’ n paartjie . Lexi probeer Bronwyn oortuig daar is fout met Steve . Conrad ontvang ’ n dringende boodskap van Elana , en Wimpie kry skokkende nuus . At deel sy nuus oor Annelize met Jana .
SUIDOOSTER
AB en Rhafiek is vol hoop dat Mymoena vinnig sal herstel . Nicole laat Mrs J besef haar familie het haar nodig en Bridgette se drinkery stuur op ’ n ramp af . Danielle en Justin gaan vir die eerste keer uit , maar dit werk nie uit soos sy gehoop het nie . Die inwoners van Ruiterbosch neem afskeid en Tim besluit om die minste te wees .
GETROUD MET RUGBY
Fafa ontvang die uitslae van Bella se toetse . Lorette verbaas Blitz met haar talente . Sasha kry ontstellende nuus oor Claudia . Tommie en Silvia moet die nagevolge van hul meningsverskil hanteer . Sasha en Reitz lei Gerald en Laetitia op ’ n dwaalspoor .
17
APRIL 2017 | kykNET