Integrated Reports Senwes Geïntegreerde Verslag 2018 - Page 91

KORPORATIEWE BEHEER PJ (Pieter) Malan (50) P (Pieter) Swart (59) UITVOERENDE BESTUURDER: Senwes Grainlink Kwalifikasies: Nasionale Diploma: Algemene Bestuur, Senior Bestuursontwikkelingsprogram, Harvard Bestuursontwikkelingsprogram In diens sedert: Oktober 2010 UK-lid sedert: Mei 2015 UITVOERENDE BESTUURDER: Senwes Credit Kwalifikasies: B.Com (Hons), AMP In diens sedert: Januarie 2013 UK-lid sedert: September 2014 DJ (Dirk) Opperman (60) JH (Martin) van Zyl (47) GROEP BESTUURDER: Interne Oudit, Gerusstelling en SHEQ Kwalifikasies: B.Com (Ekonomie); Dip. Strafregpleging en Oudit In diens sedert: November 1995 UK-lid sedert: Februarie 2010 GROEP BESTUURDER: Innovasie, Geïntegreede Oplossings en Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie Kwalifikasies: B-Tech, Meestersgraad in Besigheidsleierskap (“The innovative CIO”) In diens sedert: Desember 1999 UK-lid sedert: Januarie 2010 AJ (Alf) White (43) GROEP BESTUURDER: Inligtingstegnologie Kwalifikasies: B.Com (Hons), GR (SA) In diens sedert: Junie 2014 bemarkingsverwante kursusse In diens sedert: Augustus 1991 UK-lid sedert: April 2015 UK-lid sedert: Mei 2015 OORSIG | DIE BESIGHEID | STRATEGIESE EN BEDRYFSKONTEKS | PRESTASIE | KORPORATIEWE BEHEER F (Ferdie) Pieterse (50) UITVOERENDE BESTUURDER: Senwes Equipment Kwalifikasies: Middelbestuursprogram, John Deere, Kuhn en Krone produkopleiding en ander 89