Hinterlander November / December 2016 | Page 7

NUUS Erfenisdag Hinterlandstyl! Bestuur het spesia­le vergunning aan takpersoneel verleen om hulself uit te rus in hul gunsteling tra­ disionele of kulturele drag om klante in te bedien op Erfenisdag, wat vanjaar op 'n Saterdag geval het. Hinterlanders het hulle weereens paslik uitgedos vir die geleentheid. Veels geluk! Veels geluk aan Hannes de Jager – Streekbe­stuurder Suid-streek wat op 27 Oktober verjaar het, en ook aan Thys de Beer – Takbestuurder Stan­derton – wat op 16 Junie ‘n jaar ouer geword het. MOVEMBER DIE SUID-STREEK daag die ander streke & h/k uit vir MOVEMBER! INTERNE KOMPETISIES: Die streek met die meeste deelnemers Die weligste baard op 30 November Baardman van die jaar – Persoon wat die baard die beste pas – Vir meer inligting kontak: HANNES DE JAGER [email protected] 7