Hinterlander November / December 2016 | Page 6

Oberholzer store worker clinches Bill Rowan medal at Comrades

�NUUS

Nuus

VAN ONS TAKKE

Oberholzer store worker clinches Bill Rowan medal at Comrades
Let ’ s hear it for Sonnyboy Seleko , Hinterland Oberholzer Store Worker , who walked off , or rather ran off , with the Bill Rowan medal at this year ’ s Comrades marathon .

Hartbeesfontein Boerevereniging se 87ste bestaansjaar gevier

Hinterland en die Boerevereniging van Hartbeesfontein werk baie nou saam om die gemeenskap van Hartbeesfontein te dien en te bevorder .
Hinterland se betrokkenheid sluit in die bywoning van elke vergadering en
hier die jaar was dit ons voorreg om die 87ste bestaans jaar van die Boerevereniging saam met hulle te vier . Tydens die geleentheid , wat op 28 September in die Hartbeesfontein Boeresaal gehou is , was mnr . Omri Van Zyl ( Uitvoerende Direkteur van Agri SA ) die hoofspreker .
42-year-old father of two , Sonnyboy , enjoyed only his second Comrades this year which he finished in an impressive 7 hrs 49 min . Last year he finished just outside the silver medal category with a time of 7 hrs 36 min . His target for next year is to come in under 7 hrs to clinch a silver medal .
Sonnyboy joined Hinterland about a year ago and says he enjoys assisting customers in the store at the branch .
The Bill Rowan medal was introduced in 2000 and named after the winner of the first Comrades Marathon in 1921 . The time limit for this medal was inspired by Rowan ’ s winning time in 1921 of 8 hrs 59 min .
Hy het met die stampvol saal gesels oor uitdagings in die landbou en hoe produsente moet saamwerk om mekaar te ondersteun met veilig heid en ook via die Droogte rampfonds wat deur Senwes geïnisieer is en deur Agri SA bestuur word .
6
Herontdek dÍt wat saakmaak