T
OUR WORKFORCE
BLACK
FRIDAY
CO M E S TO
BOTHAVIL
L
E
he concept of Black Friday originated in the US and is the day
following Thanksgiving Day (the fourth Thursday of November).
Since 1932 it has been regarded as the beginning of the Christ
mas shopping season in America. The concept has evolved to retailers all
over the globe who have used the event to boost sales by significant dis
counting of products. Bothaville Branch Manager, Marius van Wyk explains:
“Daar gaan verskeie aktiwiteite plaasvind oor die 2 dae (25 - 26 Novem
ber). Ons skop af met “Black Friday” promosie waar 8 produkte teen
ongelooflike afslagpryse verkoop gaan word. Ons jaarlikse Kerspromosie
begin ook op hierdie dag. Daar sal verskeie aktiwiteite aangebied word
vir die hele gesin. Van ‘n biertuin, springkasteel tot ‘n plaaslike boere-
orkes en sangers is deel van die vermaaklikhede.
Die hoogtepunt van die dag is egter om 13h00 wanneer die rofstoeiers
ons gaan vermaak. Toegangskaartjies kan bekom word deur slegs enige
produk by Hinterland aan te koop op die dag. Hoop om julle almal in jul
honderde te sien.”
26 November 2016
ROFSTOEI • WRESTLING
VENUE: Hinterland Village, Bothaville
TIME: 13:00
world wresling professionals exciting the world
Fiks & fluks
’n Groepie Hinterland personeel het besluit om vroeër vanjaar
Hinterland se
Loslitdag
Daar kan
beslis nie
gesê word
dat Hinter
land nie sy
deel doen
wanneer dit
nodig is nie!
Vanjaar se loslit
dag het ’n sporttema
gehad en Hinterland
personeel het voluit
gegaan om die
tema te reflekteer
en skenkings aan
liefdadigheid te
maak. Kyk na die
inspirerende uitrus
tings waarin sekere
Hinterlanders gesien is
op die dag!
’n boot camp te reël vir belangstellende Hinterland personeel.
Vroeg een Saterdagoggend het die span na die parkeerterrein van die
Fitness Zone Gimnasium vertrek vir ’n ernstige oefensessie. Soos julle kan
sien op die foto’s was dit ’n oggend van pret en goeie oefening.
Daar is sprake van die koördinering van gereelde
streeks- en tak-boot camps, wat moontlik selfs
kan opbou tot ’n kompetisie en toekenning
aan die einde van 2017. As jy graag deel
van die Hinterland boot camp-inisiatief wil
wees, kontak gerus vir Marlene Momberg
by [email protected]
of skakel haar by 018 464 7188.
Rediscover what matters
5