Hinterlander November / December 2016 - Page 2

 ALGEMEEN Boodskap Soutkorrels met OPSKRIF Johan Schoeman van die BD Mede Hinterlander, E n so vind die Hinterland span hulself alweer in die pylvak met die einde van die jaar in sig. Met terug­blik, sonder twyfel ‘n jaar gevul met vele uitdagings, hoogte- en laagtepunte, aangename en onaangename verrassings. ‘n Jaar waar verandering en die spoed waarmee ver­andering gebeur het, dit moeilik maak om alles te onthou. Ek glo dat elkeen van ons op ‘n stadium getwyfel of gewonder het wat die toekoms vir ons inhou, waarheen die besigheid op pad is, en hoe die veranderinge gaan uitspeel. Ek wil ook van die geleentheid gebruik maak om hierdie heel eerste uitgawe van jul personeel nuusbrief, die Hinterlander, aan julle bekend te stel. Soos julle uit die gevoel van die uitgawe sal opmerk, is dit daarop gemik om ons maatskappy se kultuur te reflekteer, wat ‘n kombinasie is van harde werk, hoë etiese waardes, passie en ‘n goeie dosis pret. Deur Hinterlander wil ons eenheid en spanwerk versterk, sodat ons ons ervaringe kan deel en mekaar ook in die proses beter leer ken. In die nabye toekoms gaan ons die nuwe handelsmerk binne die winkel asook die kenteken bekend stel. Ons slagspreuk “Herontdek dit wat saakmaak” het sy ontstaan uit die verstandhouding om ‘n klantervaring te skep wat moderne hoë tegnologiese doeltreffendheid met ouskool plattelandse waardes en betroubaarheid kombineer. Kyk uit vir meer hieroor in die volgende uitgawe. Ek is egter seker dat die veranderinge tot voordeel van elkeen is, en sonder twyfel gaan bydra tot die langtermyn sukses van die besigheid en die sukses van elke Hinterlander. Dit sal ongelukkig net moontlik wees as ons almal die veranderinge verantwoordelik aanvaar en deel maak van ons alledaagse doen en late, en terselfdertyd besef dat elkeen ‘n verantwoor­delikheid en geleentheid het om ‘n bydrae te lewer. Ek wil ook graag van die geleentheid gebruik maak om vir elkeen dankie te sê vir die tien maande wat ek deel kon wees van die Hinterland-span, die ondersteuning wat ek ontvang en die manier hoe elkeen my deel gemaak het van die span. Ek sien werklik uit na volgende jaar en nog vele jare daar­ na om my verantwoordbare bydrae te lewer tot Hinterland se langtermyn suksesvolle voortbestaan. Mag elkeen die komende Kerstyd weer opnuut die onbaatsugtige Liefde, Genade en Seën van ons Hemelse Vader ervaar en opnuut besef dat ons tot alles in staat is slegs as ons tot Hom bid in totale afhanklikheid. Laastens wens ek elkeen sterkte toe vir die laaste paar weke, vir die wat bevoorreg is om vakansie te kan neem, veilig reis en mag elkeen kwaliteit tyd met julle gesinne, vriende en familie oor die Kerstyd spandeer. Kersgroete. Daan Matt 5:13 anonymous Tydens ‘n onlangse kampnaweek luister ek in die badkamer na ‘n gesprek tussen ‘n pa en sy seuntjie - dit gaan soos volg: “Look daddy, there’s a spider.” Sê ‘n angstige stem­ metjie. “No my son, it is only an ant,” ant ݽɐ)q9䰁Ё́ȰЁ̰́Ё́)ȇtɕȁ͕չѩЁէ q9)ͽЁ́䁅гtݽɐѕ)ɕЁ䁱Ё́ɕ)=ȁ́Ёȁ́ɹ͔)ɕ͔չȸ=́́ͽ͕́չѩ쁽́ݕ)ѕȰͽɕ́́ɕ͔ɹ͔є)ɕٕɑ́ѕ͕́qɕͱt͔є)=͕́ѕєم͔͡M)́ѕȁ́́ͥ)ЁեѕєЁɭЁЁѽЁ)ͼɜ̰݅ЁЁѽЁ́ȁЁ) ɹ͔ɕ͔́ѕ)ɕ՝եЁ́ݕ̸́ݕ͔+eͥم݅ɽՔ݅Ёȁ䁩)Ȱȁٕɽԁ䁽Ёݕɬ)ͽ!ȁ䁑ɥͱє)ٕɽ԰ȁȁ䁩Ը)!ԁ́ͼєݕ=́Ѓa͔)́Ё́єԁ͕ɕ)єхȁqtɽ́́)єݕ́٥ȁѕمɕ́)ɹ̸́=́ЁͱեЁɑȁ)єեѕȁ!ٽєٕɽԸ)ٕɵȁ́ɕ͔ɽٕ́ɽՔ))-́مԁ́єٕͭե́ݕє)嬁مԁɹ͔ɕ͔)́䁩)ɅєͥեѕȁMѕٕɽԁ!)́́Mͥȁɹٕ́ )ɽՔ5ѕ̀ԴЁA̴ͅԸ)I-M%I-QUH5ɱɅ́QЀɱɅ͕ݕ̹鄁=9Q]I@8U%Q15ɍYѕȁɍٕѕ͕ݕ̹()!ɽё5Ё݅Ёͅ+q]她)ɽ)쁥Ё)ԁ䰁)́)ݡɗ