Hinterlander April / May 2017 | Page 5

Nuus OUR WORKFORCE VAN ONS TAKKE Hinterland lê aan by Hoopstad Hoërskool Almal weet dat wanneer dit by akkuraat skiet kom, die toestand van jou toerusting van die uiterste belang is. Dit is waarom Hinterland in Hoopstad groot vreugde daaruit geput het om Hoopstad Hoërskool by te staan deur vier splinternuwe CZ windbukse aan die skool se skietspan te skenk. Hoopstad Verhoudingsbestuurder, Johan Terblanche, sê dat die skietspan se toerusting in ’n swak toestand was. “Die toestand van die toerusting was nie goed nie, die gewere was ge- hawend en opgebruik en sommiges was stukkend. Die gedagte met die skenking is ook om die kinders aan te moedig om hul akademiese prestasie te verbeter, aangesien die ontvangers van die windbukse se akademiese prestasie beter moet wees as die vorige kwartaal,” sê Johan. HINTERLAND weer betrokke by    Mieliemyl OP 18 FEBRUARIE 2017 het Hartbeesfontein weer die jaarlikse Mieliemyl aangebied. Dit is ’n inisiatief van die NG Kerk van Hartbeesfontein. Hinterland was weer, soos elke jaar, betrokke op alle vlakke. Van ons personeel het gehelp met datasortering, het opgetree as beamptes en het ook die grootste waterpunt van die dag beman. Hierdie fietswedren word elke jaar groter en mense kom van heinde en ver om deel te neem. Die span het ook agt geweersak- ke ontvang. Hinterland BD, Daan Bronkhorst, het die gewere saam met Hoopstad Takbestuurder, Jaco van Graan en Johan Terblanche, op 24 Februarie vanjaar oorhandig. GRADE 2 LEARNERS COME FOR A VISIT Its goodbye, but not farewell for Elaine, after 20 years Wesselsbron branch was host to a bunch of grade 2 learners from the Sandveld Primary school in the area recently. Branch Manager Johnny Bezuidenhout took the youngsters through all the aspects of the busi- ness from retail to whole goods and mechanisation. “It was a privilege to be able to host the kids and hopefully we were able to make an im- pression on their young minds about what our business is about, which could in-turn inspire them to great things,” said Johnny Elizma Vergottini, Jenita Jooste, Alda Pieterse (agter), Elzabe Mcdulling (voor), Elaine Lubbe, Annelize Boonzaaier and Amanda van den Berg recently bid goodbye to Stock Planner Elain Lub- be at head office after 20 years with Senwes and Hinterland. Elaine started at the Bloemfontein branch in 1996 and moved to head office 6 years ago. She would like to thank everyone who knows her for their impact and influence in her career. “I got on well with everyone,” she says. Elaine has accepted a position at Antrovet and she says she still has regular interaction