Graslander Uitgawe 5: Verandering | Page 5

ARTICLE Fertasa – gesertifiseerde geloofwaardigheid . Fertasa is verbind tot die bevordering van volhoubare grondvrugbaarheid en verbeterde plantvoeding. Code of Co n CA C du om pli ant C ertified Fertasa – beskerm die volhoubare gebruik van kunsmis. Graslander September 2018 3 Fertilizer Association of Southern Africa Reg. Nr. 1971/000012/08 • VAT Reg. Nr. 4830104164 Tel: +27 (0)12 349 1450 • Faks: +27 (0)12 349 1463 E-pos: [email protected] • Webtuiste: www.fertasa.co.za Graslander September 2018 c C IATION OF SO Fertasa-lede is verbind tot: • ’n Gedragskode. • Standaarde deur ’n onafhanklike nakomingsbestuursliggaam geouditeer. • Gehalte produkte. • Toepaslike wetenskaplik-gebaseerde aanbevelings. • Voortgesette onderrig en verbetering. • Die nakoming van wetlike vereistes. 3