Graslander Uitgawe 5: Verandering | Page 11

Die Rula RipMax bied ‘n presisie-oplossing vir grondbehandeling. Kalk kan akkuraat in die grond geplaas word tot op ‘n diepte van 900 mm. JOU VISIE, Presisieboerdery is ‘n bestuurshulpmiddel wat die produsent in staat stel om die optimum finansiële opbrengs op beleggings te realiseer vir elke area of sone binne ’n boerderyeenheid. Skakel ons inbelsentrum by 018 464 7550/3. Breek nuwe grond. A gri rewards