Graslander Uitgawe 4: Lente | Page 9

ALGEMEEN ONTMOET BEN KROG JEANINE NOU LOGISTIEKE KOÖRDINEERDER – DIE NUWE GROEP BEMARKINGSBESTUURDER BY GRASLAND VAN GRASLAND Sedert einde Julie 2017 is Jeanine Saunderson die logistieke koördineerder van Grasland. In Julie 2017 het die Besturende direkteur van Grasland, Etienne Schoeman amptelik vir Ben Krog as groep bemarkingsbestuurder van Grasland/OTKV verwelkom. Ons het hom van nader leer ken. B en, ʼn gebore Johannesburger, het sy skoolloopbaan in 1991 voltooi in Benoni. Na skool verwerf hy ook sy BSc Agric graad in 1996 aan die Universiteit van Pretoria met grondkunde, plantproduksie, plantvoeding, veekunde en veevoeding as hoofvakke. Ben bring jare se ondervinding saam met hom, waar hy vir 11 jaar in die landboukunsmisbedryf was, vier jaar in die landbouchemiese bedryf, asook drie jaar elk in die boerdery- en kalkbedryf. Jeanine is glad nie onbekend by personeel en klante nie en is vanaf Mei 2016 as GIS-tegnikus by Grasland werksaam. As logistieke koördineerder hanteer sy die skakeling met vervoerkontrakteurs en myne en probeer om die beste pryse vir produsente te beding. Sy is reg vir hierdie uitdaging en dit pas haar eintlik soos ‘n handskoen omdat sy baie maklik met mense kommunikeer, asook ‘n baie sterk oorredingsvermoë het wat bloot eenvoudig dinge kan maak werk. Voor Grasland was Jeanine ‘n GIS-tegnikus by Terratek in Leeudoringstad vir ses jaar, asook ‘n GIS-tegnikus by Senwes Landboudienste vir nege jaar. Hy het as landboukundige verteenwoordiger by Kynoch Kunsmis in 1997 begin en het waardevolle landboukennis en bestuurservaring by maatskappye soos Karsten Boerderye, Norsk Hydro – Kynoch, Agrizone, Profert Kunsmis, asook SA Kalk en Gips opgedoen. Hy het verskeie posisies beklee wat hom perfek voorberei het vir sy rol as groep bemarkingsbestuurder. Fertasa stempel van goedkeuring – gesertifiseerde geloofwaardigheid Fertasa – beskerm die volhoubare gebruik van kunsmis. Fertasa en sy lede is verbind tot die bevordering van volhoubare grondvrugbaarheid en verbeterde plantvoeding. d e C o o f Conduct ION OF SOU I AT Sy plig hier is om eerstens die bemarking van al Grasland se produkte asook die produkreeks binne die maatskappy te hanteer, asook die beeld van Grasland na die landbousektor te bestuur. Hy sal hom goed van sy taak kwyt en beskryf homself as volg: “Ek is ‘n landbouwetenskaplike wat leef om rentmeesters in landbou se potensiaal in geleenthede te ontsluit en te ontwikkel. Ek help om potensiaal te ontdek, en om visie, presisie en prestasie te verhoog. Dit is wie ek is.” F E Com Graslander Maart 2017 7 r pliant C e t ifi ed Fertasa-lede is verbind tot: • ’n Gedragskode. • Standaarde deur ’n onafhanklike nakomingsbestuursliggaam geouditeer. • Gehalte produkte. • Toepaslike wetenskaplikgebaseerde aanbevelings. • Voortgesette onderrig en verbetering. • Die nakoming van wetlike vereistes. The Fertilizer Association of Southern Africa NPC Reg. Nr. 1971/000012/08 • VAT Reg. Nr. 4830104164 Tel: +27 (0)12 349 1450, Faks: +27 (0)12 349 1463 E-pos: [email protected], Webtuiste: www.fertasa.co.za