ARTIKEL
Werker besig met die ophys
van die driepootstoel na
voltooiing van profilering
en monsterneming. - 1978
Naby-aansig
van storting
van kalkryke
materiaal uit
awegaaremmer.
- 1978
Driepoot wat gebruik is vir die neerdaal en profilering van
gate met herwonne kalkryke material langsaan. Die tipe
plantegroei wat verwyder moet word is duidelik sigbaar. - 1978
Kwaliteit
op p sy y beste
kapasiteit word uitgebrei.
• As deel van die 50-jaar vieringe in 2017 word die halfeeu bestaan by die 2017
Nampo Oesdag gevier tydens ʼn spesiale geslote sessie van Nasie in Gesprek.
Aanbieder Theo Vorster was die gasheer van ‘n paneel wat Etienne Schoeman
(Besturende Direkteur Grasland), Hoof Uitvoerende Beampte van Fertasa
(Fertiliser Association of Southern Africa), Dr Pieter Haumann en Martiens
du Plessis Bestuurder, Presisie Boerdery, NWK ingesluit het.
Uitkyk vir die toekoms
• Geografiese uitbreiding van die besigheid sodat Grasland aktiewe
bedryfspunte besit oor ‘n breë landbou gebeid,
• Effektiwiteite van die bedryfspunte om sodoende ‘n goeie kwaliteit produk
teen ‘n billike prys aan te bied,
• Besigheidsdiversifikasie om ‘n groter deel van ons klant basis in die
industriële sektor te vestig,
• Grasland fokus ook op produkkwalteit en produkontwikkeling met die doel
om kwaliteit akkreditasies te verwerf en die beste kwaliteit produsent te wees,
• Verdere fokus op interne effektiwiteite om dienslewering te verbeter
ONS SPESIALISEER IN
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
KUNSMIS EN KALK
SAAD – MIELIES EN SOYA
FYNSAAD EN SONNEBLOM
LANDBOU CHEMIKALIEË
LANDBOUKUNDIGE ADVIES
GROND KARTERING
KWALITEIT ENTSTOWWE
KALKSTROOIDIENSTE
KONTAK ONS VIR MEER NAVRAE
Tel. nr.: (058) 481 4600 | Fax nr.: (058) 481 4603