Graslander Uitgawe 4: Lente | Page 11

JOU VISIE, ons passie. Presisieboerdery is ‘n bestuurshulpmiddel wat die produsent in staat stel om die optimum finansiële opbrengs op beleggings te realiseer vir elke area of sone binne ’n boerdery-eenheid. Skakel ons inbelsentrum by 018 464 7550/3. A gri rewards Graslander September 2017 9