flink Junie 2018 | Page 24

- ANNA DAVEL - MIA DE VILLIERS - HEINDRICH WYNGAARD Jou taal is soveel meer as net woorde. Dit definieer jou. Dis waar jy vandaan kom en waarheen jy op pad is. Jou taal is deel van jou bestaan. Wat maak Afrikaans vir jou onmisbaar? Besoek www.afrikaans.com afrikaans.com