Die Druppel December 2013 | Page 6

Veiligheid en Sekuriteit

Ons Veiligheid

6

Misdaad Statistiek laaste 2 weke:

• Huisbrake kom voor in bo dorp strate met laan name , en op plase

• koperdiefstal besig om toe te neem

• "Remote Gang” weer besig in dorp. Daar is wel ‘n arrestasie gemaak. Teiken voertuie in parkades en steel dan uit voertuie uit Maak seker dat jou voertuig gesluit is. Verdagtes maak van ‘n Remote toestel gebruik om seine te blok en sodoende verkry hulle toegang tot in jou voertuig

• Was wel ‘n roof by een van die kleiner besighede met toemaak tyd 20:00 die aand

Misdaad Wenk vir die maand:

Besigheids Rowe

• Wees op die uitkyk vir vreemde onbekende kIiënte, veral die wat rondloop en na alles in die winkel kyk en op die uit einde slegs een item koop en met groot geld betaal.

• Skryf voertuie se, registrasie neer met verdagte persoon/ne. Bestudeer die persone.

• Wees kalm en doen alles wat die rower vir iou se. Moenie teensit nie jy kan dalk die slegste daarvan afkom.

• Gewapende rooftogte kom al hoe meer voor.

• Wees versigting by toemaak tyd en wees op jou hoede vir persone wat jou skielilk nader.

• Wanneer jy klaar geroof is maak iou besigheid se deure toe en probeer om so min as moontlik aan plekke te vat waar die verdagte gevat bet, om sodoende vingerafdrukke van die verdagtes te kry.

• Skakel die polisie so gou as moontlik.

• Maak seker jy hou nie die hele dag se kontant in iou kasregister nie. Bere gereeld die geld in 'n "Dropsafe" of in 'n veilige plek. Maak seker iou werkers weet hulle moet gereeld die kontant bêre.

Algemeen wenk vir Fees-seisoen

• Ken iou bure, verkry telefoon nommers en pas mekaar se plekke op deur te weet wat om jou erf aan gaan.

• Verkry alle reeksnommers van items in jou huis of voertuig

• In vandag se lewe moet ons wonings ongelukkig soos tronke van buite lyk. Maar dit is vir jou en jou familie se eie veiligheid.

• Maak seker jou diefwering, sekuriteitshekke en alarmstelse!s is 'n goeie werkende kondisie.

• Wees altyd of jou hoede en wees versigtig.

• Moenie persone wat jy nie ken nie, sommer net so in jou huis of erf toelaat nie.

• Kry ID's en mense wat vir iou werk en liaseer dit.

• Pasop vir die arbeiders wat op straathoeke sit en wag vir werk, van hulle is inbrekers. Baie werk goed vir 'n dag maar eintlik bestudeer hulle die erf en huis en die kom en gaan van die huismense.

• Pas jou eiendom en besittings op, die onkostes daaraan verbonde is baie duur, om nie eers te praat van al die ongerief nie.

• Moenie in die aand jou gordyne / blinders oop los met ligte aan nie. Jy adverteer aan die krimineel wat in iou huis is.

Laat ons misdaad voorkom en nie aan help nie. Voorkoming is die beste wapen.

Jaco van Vuuren

Northam Toyota skenk bakkie vir die Makoppa GPF