Die Druppel December 2013 | Page 4

Our town

4

Celebrity Cycle Tour 2013

Ons wil graag begin om elkeen te bedank wat hierdie dag 'n realiteit gemaak het. Dit was 'n ongelooflike tyd vir 'n ongelooflike goeie saak.

Baie dankie vir die borge vir julle oop hande.

Hulle is as volg:

Thabazimbi Sakekamer, Kumba Thabazimbi, MBT Vulstasie, Vleiskoning, FoodZone, LiquorZone, Ettienne Boshoff, Northam Toyota, Total Thabazimbi, Exanten, Komma Nader Gastehuis, Bronkies Stene, Elbro Makelaars, Montane Eiendomme, S&T Makelaars, Thabazimbi Motors, Wildlife Trading, Super Spar, Thaba Motor Spares, Ikatiseng Sekuriteit, Rugby Klub, Ehlers Elektries.

Daar is naastenby R47 000 ingesamel wat 'n fantastiese bedrag is wat ons kan terug gee vir ons gemeenskap. Thabazimbi kry 50 % van hierdie geld en dit gaan in 4 gedeel word vir die volgende instansies:

1) Thabang

2) Spitskop Special Needs School

3) Betlehem - Bread of Live

4) Kinderbeskermings-eenheid

Ons het 'n paar pryse gekry wat deur 'n sms kompetisie gewen kan word. Kompetisie lyne sluit einde November 2013.

1) Rooibok - Total Thabazimbi

2) Rooibok - Gert Oosthuizen

3) Rooibok & Vlakvark - Wildlife Trading

4) Trekpad Safari's

5) Montane Lodge

6) Thaba Nkwe

7) Mongatane Lodge

8) Motsomi Lodge

9) Rooibokkraal Safari's

10) Kontantprys - Elbro Makelaars

11) Website - Platinum Ads