Benchmark Auctions | Page 123

SPESIALE VOORWAARDES / SPECIAL CONDITIONS – BENCHMARK GAME BREEDERS – 29/08/2014 Ons verkoop namens die Verkoper / We are selling on behalf of the Seller a. HOKDIERE: Die risiko van wins en verlies en versorgingsplig gaan oor op die koper met die toeslaan van die bod b. KATALOGUS DIERE: In alle gevalle staak die verantwoordelikheid van die verkoper ten opsigte van verliese met die lewering van die diere op die vervoer- kontrakteur se vragmotor. c. Koper moet verkieslik transito versekering uitneem. 2. U koop per stuk om die lot te neem. Betaling per bankgewaarborgde tjek op dag van veiling of elektroniese oorbetaling (EFT) a. b. Indien katalogus wild nie op die vervoerkontrakteur se vragmotor gelewer kan word nie om een of ander rede, sal kapitaal plus rente aan die koper terugbetaal word. 4. BTW is betaalbaar. Bod eenmaal gemaak kan nie teruggetrek word na die val van die hamer nie. 5. 6. Vleissentraal se standaard verkoopsvoorwaardes (Rules Of Auction) bly van toepassing. 7. Die Prinsipaal het die geslagte so goed as moontlik bepaal, maar ons waarborg dit nie. 8. Alle wild wat as dragtig te koop aangebied word ; 8.a. Sal tydens die uitlaai, na afloop van die veiling op die Koper se risiko, weer ondersoek en geskandeer word om bo alle twyfel te waarborg dat die diere wel dragtig was met die val van die hamer, en 8.b. die ondersoek- en skanderings kostes, as verdere diens aan die Kopers, sal deur die verkoper gedra word, en 8.c. sal die transaksie gekanselleer word indien daar tydens bg ondersoek en skandering vasgestel word dat die dier nie meer dragtig is nie en sal die Verkoper, Koper en Vleissentraal onmiddelik ingelig word, en 8.d. Sou die Koper en Verkoper egter na verdere onderhandelings besluit om voort te gaan met die transaksie sal sodanige onderhandeling deur Vleissentraal as agent geskied. Vleissentraal waarborg niks nie, maak seker dat u gelukkig is met dit waarop u bie. 9. 10. Gee al u instruksies skriftelik in by die veilingsklerk na afloop van die veiling. ANIMALS IN PENS: The risk of profit or loss and the obligation of caring for the animals devolve onto the buyer when the bid is knocked down. b. CATALOGUE ANIMALS: In all instances the sellers responsibility for losses ceases when the animals are loaded onto the contractors vehicle. c. Buyers are advised to make use of transit insurance. 2. You are buying per piece to take the lot. Payment: Bank guaranteed cheques or electronic transfer (EFT) on the day of the sale. a. b. Buyers will be refunded for any short deliveries of catalogue sale animals on the contractor’s vehicle, the capital amount plus interest. 4. VAT must be paid. A bid once made cannot be withdrawn, after the fall of the hammer. 5. 6. Vleissentraal’s standard conditions of sale (Rules Of Auction) apply. 7. The Principal has determined the sexes as well as possible, but does not guarantee the absolute correctness of these. 8. All animals offered for sale as pregnant; 8.a. Will again be examined and scanned upon loading after the auction, at the risk of the Buyer, to proof beyond doubt that these animals were indeed pregnant at the fall of the hammer, and 8.b. the costs of the above will be paid by the Seller as an additional service to the buyers, and 8.c. the transaction will be cancelled if this examination determine that an animal is not pregnant and the Seller, Buyer and Vleissentraal will be informed accordingly, and 8.d. Should the Buyer and Seller wish to negotiate a new transaction, such negotiation will only be conducted through Vleissentraal as broker. Vleissentraal for its part guarantees nothing. Make sure you are happy with what you are bidding on. 9. 10. All instructions have to be given in writing to the sale’s clerk at the sale. 11. Vervoer: Die volgende kontrakteurs is bereid om vervoer te doen. Reël asb direk met hulle; Bundox Wildlife – Marinus - 083 259 5325. Vervoertariewe: (gelaaide vrag) Canter (2 kompartement) 26.00 + BTW Trok (3 kompartement) 32.00 + BTW Trok & Sleepwa (4 kompartement) 36.00 + BTW Perd & Leunwa (7 kompartement) 40.00 + BTW 11. Thaba Manzi – Hans Kooy 082 891 5889. Vervoertariewe: Thaba Manzi – Hans Kooy 082 891 5889. Tariffs: ! ! ! 12. 13. 14. 15. 16. 17. 18. 19. 20. 21. (gelaaide vrag) Trok (2 kompartement) 24.00 + BTW Trok (7 kompartement) 32.00 + BTW Trok 2 komp plus 4 komp trailer (enkel bulle) 26.00 + BTW Die Afslaers aanvaar geen aanspreeklikheid vir die vervoer reëlings nie. WILLEM COETZEE (082 467 1807) en Dr. Marius Louw (082 5368359) sal di RvVv