Ingredients:
1 small cabbage
200 g bacon
1 chopped onion
1 clove of garlic, sliced
250 ml grated cheddar cheese
250 ml cream
Pinch of black pepper
Method:
Heat oven to 180 °C.
Cut the cabbage into strips and steam until soft.
Cut the bacon into pieces.
Fry the bacon, onion and garlic together until done.
Put cooked cabbage in a round bowl, 20 cm in diameter.
Scoop bacon-and-onion mix over the cabbage. Use a
spoon to help it sink into the cabbage. Sprinkle with pepper and cheese.
Pour cream over and bake until the cheese has melted.
Daar is steeds mense wat dink as jy van Banting praat, jy van ‘n hoë proteïendieet praat. As dit
dan nie ‘n hoë proteïendieet is nie, hoe kry jy meer vet in sonder om meer proteïene in te
neem?
Die geheim is dat ‘n mens nie noodwendig meer proteïene inneem nie, maar wel proteïene
met ‘n hoër vetinhoud. Ons eet nie hompe vet nie, maar konsentreer net op vetter kosse. Die
maklikste manier hoe ek dit onthou, is om te konsentreer op die kosse wat vir so lank taboé
was, die kosse met die hoë ‘cholesterol’:
heerlike, sappige hoenderdye en -boudjies, met die vel en stukkie vet aan.
eet die hele eier, met geel en al, en nie net drie eiers per week nie, maar soveel soos jou
liggaam vra!
Volroommelk, room, dubbelroom joghurt, normale fetakaas, volroom roomkaas en
natuurlik, botter!
vleis en bredies met vet aan, die vet gee die heerlike geur aan die kos!
afval, lewer in netvet (skilpadjies), niertjies, beesstert en -tong
Moenie die avokado’s, neute, kaas, biltong en droëwors vergeet nie!
Eet daardie vet, dis daar gesit vir ons eie gesondheid. Maar die heel belangrikste, geniet dit!
Groetnis
Toortsie
Vir meer inligting oor Toortsie se Bantingboerekos en Toortsie’s Banting Bash, besoek
toortsie.com en toortsie1.wordpress.com