Agri Kultuur September / September 2016 - Page 55

BOER VOORUIT By Boshoff Visser verstaan ons die unieke uitdagings wat boere elke dag moet trotseer. Daarom is dit vir ons ‘n prioriteit om seker te maak dat jy vooruit boer. Klop vandag nog aan by een van ons kantore en vind uit hoe ons professionele, bekostigbare diens jou boerdery meer vooruitstrewend kan maak. Boshoff Visser. Standvastige diens. Vooruitstrewende oplossings. www.boshoffvisser.co.za