Agri Kultuur September / September 2016 | Page 21

 Speel ’n belangrike rol in fotosintese – ATP en ADP.  Belangrike element vir endofitiese mikrobes in die grond. Complex SuperCa bevat kalsium, stikstof (NH2) en asook ‘n verskeidenheid van organiese sure. Die produk is ’n unieke bron van Ca met ’n hoë opnamekoers. Dit is cheleer deur van sekondêre metaboliete gebruik te maak. Dit bestaan uit organiese sure, aminosure en suikeragtige organiese sure. Proefresultate wys dat die meeste gewasse ’n Ca++-tekort deurlopend in die groeisiklus het wat optimale metaboliese prosesse kortwiek (Opbrengs en kwaliteit). Die regstelling van hierdie tekorte is krities om optimale groeisiklus in die plant te verseker. Die produk is dadelik plantopneembaar, en kan as deel van ’n spesifieke plantvoedingprogram of as ’n losstaande produk aangewend word. Aanwending is deur sproeibemesting of blaarbespuiting. Dit is versoenbaar met alle plantvoedingstowwe, behalwe wateroplosbare fosfate. Dit bevat geen NO3⁻, CL2⁻ of SO4⁻⁻ nie. Aangesien Ca so ’n belangrike rol in plantgesondheid speel, sal voldoende Cavlakke die volgende funksies ondersteun:  Versterking van selwande.  Fisiese beskerming teen meganiese skade.  Saam met calmodulin (Caafhanklike ensieme) het dit die volgende noodsaaklike funksies in die sel:  Polariteit vir diffusie en die opname van voedingstowwe.  Afskeiding van ensieme en hormone.  Groeikragtigheid.  Seldeling.  Genetiese-uitdrukking (RNA) vir voortplanting en vrugvorming.  Ca-ensieme vir beskerming teen swam en ander patogeen aanvalle. Aanwending: Complex SuperCa kan as blaarvoeding by wyse van 'n standaardtoediening gebruik word. Oop lande: 1-2L/ha (in 200Lwater) Blaarbespuiting 2-6L/ha (in 200Lwater)Grondtoediening JJ van der Merwe 083 542 3106 [email protected] RJJ van Schalkwyk 082 452 8983 [email protected]