Agri Kultuur September 2014 | Page 45

IsoBoard is trots om assosieer te wees met die Akwaponika toetslopie by Stellenbosch Universiteit

IsoBoard is trots om assosieer te wees met die Akwaponika toetslopie by Stellenbosch Universiteit

� IsoBoard is ‘ n sterk wit polistereenbord wat vervaardig word in Suid Afrika en gebruik word vir alle insulerings doeleindes
� IsoBoard word aangewend in alle geboue applikasies - vir mens , dier en plant !
� IsoBoard benodig geen laminering nie en kan geverf word
� A . g . v . die spesifieke vervaardigingsproses absorbeer IsoBoard nie vog nie en dryf dus in die Akwaponika applikasie om o . a . ook te help met die beheer van die water temperatuur
� IsoBoard onderhou geen bakteriese groei nie !
� IsoBoard bevat geen toksiese middels nie
� IsoBoard onderhou nie brand nie
IsoBoard is dus die ideale keuse vir gebruik om temperature te beheer in alle omstandighede - veral dan ook in die Akwaponika bedryf !
Besoek gerus ons webblad www . isoboard . com vir uitgebreide inligting oor alle ander bou aanwendings , die fisiese eienskappe van die produk , Agrément Bou Sertifikate , Brandverslae in verskillende aanwendings , ens . ens .
E-pos : southsales @ isoboard . com
Tel : 021 983 1140
IsoBoard het verspreidingsentrums reg deur die land