Ander faktore wat skedulering kan
beïnvloed:
Waterbron, waterkwaliteit,
beskikbaarheid van water, ens.
dieselfde te hou, aangesien die wortelstelsel daarby aangepas is. Soos
wat die plante gedurende die seisoen teen verskillende tempos die
water onttrek, is dit krities om eerder
Hoe lyk my wortelstelsel?
die frekwensie van besproeiing (die
As skeduleerder moet die produsent
“wanneer”) te verander as om die
weet hoe diep die effektiewe worgrootte (die “hoeveel”) te vetelstelsel (daar waar 80 % van die
rander. Skedulering kan die worwortels voorkom) is. Die volgende
telverspreiding deur die profiel drasmoet in ag geneem word: lateraleties beïnvloed. Deur die
sowel as die diepteverspreiding;
“buffersone” of ondergrond relatief
hoeveelheid en verspreiding van fyndroog te bestuur word goeie deurwortels; en laastens kwaliteit van die
lugting in die hand gewerk wat die
wortels. Die orige 20 % van die wor“aktiewe wortelsone” toelaat om
tels wat dieper voorkom, word as die
dieper te ontwikkel. Indien suksesvol
buffersone gesien.
kan die “hoeveel” of tydsduur van
Hoe lyk my grond?
die besproeiing aangepas word.
Dit is belangrik om die waterhouverHoeveel water wil ek onttrek voor
moë, sowel as die klippersentasie,
ek weer wil besproei?
van die grond te weet. Dit tesame
Dit hang af van wat die produkmet die diepte en laterale versiedoelwit is. Byvoorbeeld vir hoër
spreiding van wortels bepaal hoe
kwaliteit wyne en rooiwyne, word
groot die reservoir is. Dit is belangrik die gronde toegelaat om droër te
om die grootte van besproeiing altyd word voordat daar weer besproei
word. Vir witwyne en massadraende
wingerd, word die grond minder
toegelaat om uit te droog. Dit is
belangrik om die grond (veral goeie,
vrugbare gronde en/of gronde met
‘n fyn tekstuur) nie te nat of te na
aan veldkapasiteit te bestuur nie
aangesien die suurstofinhoud onder
die toestande baie laag raak en wortelverspreiding negatief beïnvloed
word. Dit is belangrik om genoegsame nat-droog siklusse te handhaaf
om optimale verspreiding van water
en suurstof te verseker.
Monitering voltooi die siklus van
effektiewe skedulering. Dit is belangrik om moniteringstoerusting reg
te gebruik en te interpreteer. Die
metingstoerusting is slegs daar vir
monitering – dit dien nie as besluitnemingstoerusting nie en die produsent moet self die besluit neem
rakende wanneer en hoeveel water
toegedien moet word.