Agri Kultuur October / Oktober 2014 | Page 80

Gegewe die huidige bevolkingsgroei dui alles daarop dat die wêreldbevolking die 8 miljard-merk gaan bereik teen 2025 . Om kos op die tafels van ’ n groeiende bevolking te sit , bly ’ n uitdaging .
Gevorderde navorsing en nuwe hulpmiddels soos biotegnologie het ’ n omwenteling in die landbou teweeggebring deur boere te help om meer te produseer en die omgewing beter te bewaar , terwyl hulle poog om in die stygende aanvraag na kos te voorsien .
Hierdie hulpmiddels help hulle om uitdagings te oorkom soos beperkte hulpbronne ( water en grond ), ekstreme weerstoestande as gevolg van klimaatsverandering , asook plae wat om voedsel meeding .
Biotegnologiese gewasse en die voedsel- en veselprodukte wat daaruit gekweek word , is van die gewasse wat die meeste op grootskaal getoets , getipeer en gereguleer word . Na 15 jaar van produksie en meer as 1 miljard hektaar wêreldwyd , was daar nog geen nadelige effekte gedokumenteer van die voedsel wat gekweek is van biotegnologiese gewasse nie .
Inteendeel , biotegnologiese gewasse ( GM-gewasse ) het ’ n gesonder omgewing tot gevolg deur die verminderde gebruik van insekdoders en verminderde kweekhuisgasse terwyl dit aansienlike hoër opbrengste tot gevolg het .*
Te danke aan maatskappye soos Monsanto is ons verseker van veilige , gesonde voedsel ** wat volhoubaar geproduseer word .
Lees meer oor die veiligheid van GM-gewasse op www . monsanto . com . uppe marketing A10118
Monsanto is daartoe verbind om lewens te verbeter deur die landbou te verbeter .
* Volgens Brookes en Barfoot , 2013 , het biotegnologiese gewasse van 1996 tot 2011 bygedra tot voedselsekerheid en volhoubaarheid deur gewasproduksie met US $ 98,2 miljard te verhoog . Dit het ook bygedra tot ‘ n gesonder omgewing deur die gebruik van insekdoders te verminder met 473 miljoen kg aktiewe bestanddele . In 2011 alleen is CO 2 -uitlating met 23,1 miljard kg verminder , gelykstaande daaraan om 10,2 miljoen motors van die pad af te verwyder .
** Regulatoriese liggame wêreldwyd , soos die Voedsel- en Landbouorganisasie , Wêreldgesondheidsorganisasie , die Europese Kommissie , die Franse Akademie vir Geneeskunde , die Amerikaanse Mediese Vereniging , en die Amerikaanse Genootskap van Toksikologie het bevind en gestaaf dat GM-voedsel veilig is vir die mens se gesondheid . http :// www . sho . int / foodsafety / publications / biotech / 20questions / en / http :// ec . europa . eu / research / biosociety / pdf / a _ decade _ of _ eu-funded _ gmo _ research . pdf
Meer oor Monsanto Maatskappy Monsanto-maatskappy is ’ n toonaangewende , globale verskaffer van tegnologiegebaseerde oplossings en landbouprodukte wat die produktiwiteit op die plaas en die kwaliteit van voedsel verbeter . Monsanto is daarop gefokus om boere by te staan om meer uit hul grond te kry terwyl hulle die wêreld se natuurlike hulpbronne , soos water en energie , toenemend bewaar .
Monsanto is ‘ n geregistreerde handelsmerk van Monsanto Technology LLC . Monsanto Suid-Afrika ( Edms ) Bpk , Posbus 69933 , Bryanston , 2021 . Tel : 011 790-8200 of customercare . sa @ monsanto . com