Agri Kultuur October / Oktober 2014 | Page 25

IsoBoard is trots om geassosieer te wees met die Akwaponikatoetslopie by Stellenbosch Universiteit IsoBoard  is ‘n sterk wit polistireenbord, vervaardig in Suid Afrika sedert 1995, en gebruik kan word vir bykans alle isolasiedoeleindes  kan aangewend word in alle gebouetoepassings - vir mens, dier en plant!  kan geverf word, en is beskikbaar in lengtes tot 8 m, en diktes tot 80 mm, om elke behoefte te     bevredig absorbeer nie water of vog nie – ideaal vir Akwaponika onderhou geen bakteriese groei en bevat geen toksiese middels nie onderhou nie brand nie is geskik vir professionele of DIY installasie – met IsoBoard, kan ‘n boer ‘n plan maak. IsoBoard is dus die ideale keuse vir gebruik om temperatuur te beheer in alle omstandighede - veral in die Akwaponika bedryf ! IsoBoard het verspreidingsentrums regdeur die land www.isoboard.com E-pos: [email protected] Tel: 021 983 1140