Agri Kultuur November 2018 | Page 21

JY KAN ’N VERSKIL MAAK! Sáám kan ons die tegnologie beskerm en die toekoms verseker. Rentmeesterskap beteken om die beste tegnologie aan die volgende generasie oor te dra. Dit is belangrik om ’n toevlugsarea aan te plant omdat dit die natuurlike opbou van weerstand voorkom en die tegnologie beskerm. Rentmeesterskap van ons produkte is vir ons ’n saak van erns. Produkrentmeesterskap is ook die regs-, etiese en morele verpligtinge wat daarmee gepaardgaan om te verseker ons produkte en tegnologieë is veilig met ’n verantwoordelikheid teenoor die omgewing. Dit is ons gedeelde verantwoordelikheid saam met ons lisensiehouers en ons produsente. Deur rentmeesterskapprosesse ten opsigte van die leeftydsiklus van produkte te volg, staan ons bankvas agter ons produkte – van begin tot einde. Oes die voordele van YieldGard ® en YieldGard ® MAIZE 2- tegnologie en plant jou toevlugsarea aan! Monsanto, YieldGard ® en YieldGard ® MAIZE 2 is geregistreerde handelsname van Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021. Tel: +27 (11) 790-8200 | Faks: +27 (11) 790-8350 www.monsanto.co.za