Agri Kultuur July / Julie 2018 | Page 45

300 Uitstallers op 400 uitstalspasies in BKB Saal Voermol Saal Total Saal en buiteuitstallings 12 - 14 September 2018 Bredasdorp Park www.expo.org.za Tel 028 050 1385 Programhoogtepunte: Gewasdemonstrasies: • Villa Answer Plots • Sensako koring kultivars • SABBI garslyne • Tand vs skottel plant demonstrasie • Omnia profiel, bewerking en dreinering demonstrasie • Graan SA Nasie in Gesprek • NWKV Wolproduksie en kudde-evaluering • Department Landbou • Overberg Jerseyskou • Jeugskoubyeenkoms • Veteraantrekkers • 4x4 Toetsritbaan Ontsouting en hergebruik van gryswater demonstrasies en uitstallings Vroueprogram 09h30 - 12h30 Daagliks • Retha de Villiers: Sielskos vir die dag • Pedro Kruger: Klavierkuier • Nadien Vosloo: The New Chalk of The Town • Wildsvleis gereg en voorbereiding • Carmen Niehaus: kosdemonstrasie Agrisell Damestent Dié bymekaarkomplek in die Wes-Kaap vir landbouprodusente en ander rolspelers in die landboubedryf. Bespreek NOU jou kaartjie by Computicket Demonstrasies van voertuie, trekkers, implemente en veteraantrekkers