Agri Kultuur July / Julie 2018 | Page 13

Die moderne boer staar talle uitdagings in die gesig en moet verskillende baadjies dra om hulle te oorkom. Jy sien om na jou plaas, jou werkers, jou bates, jou huis en jou gesin. Santam verstaan hoe baie van jou verwag word en daarom neem ons ’n wetenskaplike benadering tot die beskerming van jou oeste, sowel as jou persoonlike en boerderybates. Want ons glo jy verdien uitsonderlike versekering. Santam. Regte, egte versekering. Bel jou makelaar of gaan na www.santam.co.za/products/agriculture vir meer inligting. Santam is ’n gemagtigde finansiële-diensverskaffer (lisensienommer 3416). VANDAG SE BOERE IS MEER AS NET BOERE.