Agri Kultuur Julie / July 2014 | Page 21

KINGJAMES 27058/A ONS HELP OM DIE LAS LIGTER TE MAAK. Ons weet dat die risiko’s en toekoms van jou plaas elke dag op jou skouers rus. Daarom volg ons ’n diepgaande, wetenskaplike benadering om al die ongunstige faktore te ontleed wat jou oes en bates kan bedreig. As die leier in gespesialiseerde oes- en bateversekering het ons die vermoë om innoverende risiko-oplossings te ontwikkel, sodat wanneer die druk te veel raak, ons daar is vir jou. Santam. Regte, egte versekering. Praat met jou makelaar of besoek www.santam.co.za Santam is ‘n gemagtigde finansiële-diensverskaffer (lisensienommer 3416).