Agri Kultuur January / January 2018 | Page 80

jaar van volgehoue boerderysukses PANNAR se verhaal begin in 1958 in Greytown in die KwaZulu- Natalse Middelland. PANNAR het as ’n nederige saadmaatskappy begin, met die aanvanklike doel om bastermieliesaad aan boere in KwaZulu-Natal te verskaf. PANNAR het ontwikkel tot ’n belangrike speler in die bastermieliemark in Suid-Afrika. PANNAR is gebou op gevestigde waardes van integriteit, harde werk, die vind van oplossings en ’n vasberadenheid om boere te help slaag. Alhoewel baie sedertdien verander het, bly een ding onveranderd, naamlik dat PANNAR reeds vir 60 jaar boere eerste plaas. Ons besluite word geneem met die beste belang van die boere in gedagte – naamlik deur tyd in boere se landerye deur te bring en te verseker dat hulle die beste-presterende saadprodukte en persoonlike diens ontvang. Ons weet dat ons sukses van joune afhanklik is. ® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2018 PANNAR BPK 2018/CORP/A/009/60th Saam boer ons vir die toekoms ™ [email protected] www.pannar.com TM