Agri Kultuur January / Januarie 2016 | Page 41

die prestasie het Wolhuter die sprong in die donker gewaag met Majoris vir kuilvoer. “Die risiko is beloon met nie net ’n vroeër oesdatum nie, maar ook hoër opbrengs en beter gehalte,” sê Klaas. Majoris is vir pitopbrengs geteel met gevolglik meer pitte in voer en beter gehalte. “Die storie is vanjaar herhaal en mnr. Kierie du Plessis, van Blaauwberg Feedlot in Hartsvallei in die Vaalhartsskema, het ook die waagmoed aan die dag gelê en Majoris beproef. Met die behaalde resultate is hy ’n bekeerling na Majoris vir kuilvoer,” sê Klaas. saaidigtheid dat geen van die plante omgeval het nie. Tydens die aanplanting wat Kierie gemaak het, was die plantdigtheid 51 kg/ha. Op die hele stuk land was die groeihoogte 1,7m hoog sonder omval. Klaas glo dit is weens die lae Hulle het op 21 September 2015 die land geoes en dit het ’n opbrengs van 61ton kuilvoer per hektaar gelewer. Klaas reken die feit dat die Majoris vinniger Mnr. Klaas van Wyk, Pannar se landboukundige in die Noord-Kaap in die mooi stand Majoris. oesgereed is, ’n groter pitopbrengs en biomassa opbrengs lewer maak dit ’n sukses vir boere. Vir meer inligting kontak gerus vir Klaas van Wyk by 072 665 6488 of u naaste Pannar verteenwoordiger.