Agri Kultuur January / Januarie 2016 | Page 34

loot ontwikkel sy eie wortelstelsel, en kan later as onafhanklike eenhede funksioneer, hoewel hulle gedurende die vroeë ontwikkelingstadia van ouerlote afhanklik is. Tot op hierdie stadium verkeer die grasloot in die vegetatiewe fase en is die groeipunt nie kwesbaar teen beweiding nie. Gedurende ‘n spesifieke stadium van ontwikke Ɩ