Agri Kultuur January / Januarie 2016 | Page 30

O m vandag in ‘ n semi ariede land soos Suid Afrika voedsel te produseer , moet ons die biologie van die plant ( gewas ) asook die biologie in die grond verstaan om dit optimaal te kan benut en volhoubaar te produseer .

Om die rede is ‘ n nuwe generasie groeistimulant – Gliogrow™ - ontwikkel en geregistreer wat met sukses op alle gewasse wat in Suid Afrika gebruik kan word . Gliogrow™ is oor die afgelope agt jaar deur die Maatskappy - Molcast Agri ( Edms ) Bpk . - ontwikkel en geregistreer . Die ontwikkeling is in samewerking met verskillende Universiteite , LNR en WNNR gedoen . Proewe word steeds op ‘ n seisoensbasis op ' n groot groep gewasse gedoen , en betroubare resultate is beskikbaar .
Gliogrow™ word hoofsaaklik as ' n blaarbespuiting toegedien . Opname en metaboliese effekte is mikroskopies in die plant binne 20 minute na blaartoediening alreeds waarneembaar . In reaksie op bespuiting word die plant se inherente immuunstelsel geaktiveer met verhoogde natuurlike weerstand , wat die plant in staat stel om stresfaktore soos siektebesmetting en suboptimale groeitoestande wat daagliks voorkom beter te kan weerstaan . Verder word fotosintese versnel met die direkte gevolg van verhoogde suikerproduksie en styselvorming , verbeterde blom- en vrugvorming , opname van voedingstowwe , derhalwe word produktiwiteit , opbrengs en produkkwaliteit verhoog .
Trots Suid Afrikaans – Tegnologie uit eie bodem . Gliogrow™ is geregistreer as ' n Groep 2 bemestingstof onder Wet 36 / 1947 .
Gliomax is ‘ n ensiem ( ETP ) bevattende plant- groeistimulant versterk met Ouksiene , Sitokiniene , mikro- en spoorelemente . Die spoor- en mikro-elemente is volgens die gemiddelde standaard behoefte van graan gewasse geformuleer . Die natuurlike Ouksiene , sitokiniene en mikroen spoorelemente wat bygevoeg is , is hoogs opneembaar deur die plantblare . Ouksien Sitokiniene N 7.17g / kg P 2.80g / kg K 9.00g / kg Mg 1.00g / kg Mn 0.30g / kg Cu 0.10g / kg Aanwending : Graan : Gliomax word aangewend op plantblare met spuit toerusting by of net voor die oes-inisiasie fase van die plant ‘ n aanvang neem . Somergewasse : Mielies , ( 6 – 8 blaar ) Droëbone , ( Tr 4 – 5 groeistadium ) Sojabone , ( Tr 4 – 5 Groeistadium ) Sonneblom , ( 6 – 8 blaar ) Sorghum , ( 6 – 8 blaar ) ens . Wintergewasse : Koring , Gars , Hawer , Rog , ( voor stoel ) Kanola , ( 4 – 5 blaar ), ens .
Gliosense is ‘ n ensiem ( ETP ) bevattende plant- groeistimulant versterk met mikro- en spoorelemente . Die spoor en mikroelemente is volgens die gemiddelde standaard behoefte van graan gewasse geformuleer . Die mikro- en spoorelemente wat bygevoeg is , is hoogs opneembaar deur die plantblare .
B
1.00g / kg
Cu
0.879g / kg
Fe
9.798g / kg
Mn
39.895g / kg
Mo
0.304g / kg
Zn
21.699g / kg
ETP
1.5 %
Aanwending : Graan : Gliosense word met spuittoerusting op die plantblare aangebring tydens of net voor die aanvang van die reproduktiewe fase van die plant ( blomperiode ). Somer gewasse : Mielies , Droëbone , Sojabone , Sonneblom , Sorghum , ens . Winter gewasse : Koring , Gars , Hawer , Rog , Kanola , ens . Vrugte : Gliosense kan by vrugte aangewend word tydens die vrug-vul fase
Kontak At van Schalkwyk 083 243 0257 WEES OP DIE UITKYK VIR NAMAAKSELS !