Agri Kultuur December / Desember 2015 | Page 40

Gliogrow ontketen die groen rewolusie as ‘n organiese groeistimulant regdeur die volledige lewenssiklus van ‘n plant Gliogrow verlig stres wat deur omgewingstoestande tot onderdrukte groei lei Gliogrow is ‘n nie-skadelike, nie-giftige natuurlike metaboliet. Gliogrow is geskik vir alle gewasse. Gliogrow op mielies in Jacobsdal. Seisoen 2011/2012 Gliogrow toegedien 1l/ha by sesblaar stadium (Trekkerspuit) Gliogrow toegedien 1l/ha 10 dae voor pluim (Spilpunt) Gliogorw (Links) Kontrole (Regs) Gliogrow (Links) Kontrole (Regs) Gliogrow (Links) Kontrole (Regs) Gliogrow (500ml/ha ses – agt blaar/ 1L/ ha 10 voor pluim) 15.5ton/ha Kontrole 13.05ton Hierdie is ‘n proef wat in Jacobsdal uitgevoer is. Die helfte van die spilpunt is behandel met Gliogrow en die ander helfte het as kontrole gedien. Die resultaat t.o.v. opbrengs was 15.5ton/ha op die behandelde gedeelte teenoor 13.05ton/ha op die kontrole. Soos die foto’s duidelik aantoon, is die behandelde gedeelte skoon van Rooispin terwyl die kontrole 100% besmet was met Rooispin. Dit bewys voorts dat wanneer ‘n plant op ‘n hoë energie status is, insekte soos bv Rooispin die plant nie sal aanval nie. Joe van der Merwe 083 542 3106 [email protected] At van Schalkwyk 082 452 8983 [email protected]